Coastal Life @ Lood Fourie
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lood Fourie 7, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Coastal Life @ Lood Fourie is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in 'n rustige area met baie wild in Jeffreysbaai. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die strand en is ideaal vir 'n gesin.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste (6 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n binnebraai.
Die sitarea lei na die balkon met pragtige uitsigte. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die erf is omhein en die huis is troeteldiervriendelik vir klein tot mediumgrootte honde op versoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lood Fourie 7, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lood Fourie 7, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang