Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CoCo de Mer Self Catering Logs

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker en rustig, sal dit aanbeveel. Baie gemaklik, skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Dankie Kobus.

Elton J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en lekker naweek gehad by julle. Ja, dit was baie lekker daar by CoCo de Mer Self Catering Logs. Baie stil en die see is 100m van jou af, so dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Awesome Elton Kom kuier gerus weer.

Yolandi W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal dit definitief aanbeveel. Pragtig! Pragtige plek, meer as wat ons verwag het. Heerlike beddens en beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Dankie Yolandi.

Jayson O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Cosy, convenient and well-priced. A surprisingly cosy wooden bungalow. Pity we only had one night but definitely enjoyed being there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Thanks Jayson You must visit us again.

Mariska V
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Gerieflik. Die gasheer was baie vriendelik en het ekstra stoele verskaf tydens ons kuiertjie toe vriende oorgekom het vir 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Dankie Mariska Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Janice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Awesome. Lovely cabin with everything you need and quality bedding. Good location close to the restaurants. We really enjoyed our stay, and the owners were great and very friendly. Loved the undercover parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Thank you, Janice.

Japie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Goeie akkommodasie. In ons week lange toer van die Weskus was CoCo de Mer die een wat ons meer verwag het. Alhoewel alles skoon en netjies was, sal ons tog die volgende wil aanbeveel: Die WiFi was so stadig dat mens amper nie eers 'n epos kon oopmaak nie. 'n Netjiese patio stelletjie staan in die sitvertrek. Ons beveel beslis gemakliker kussings aan. Ons het vroegaand op die bed gaan lê, want die bankies was so hard.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Dankie vir die terugvoer, Japie. Ons beplan om binnekort die kussings te vervang. Die WiFi vir die hele streek was stadig.

Sonja A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Baie koud. Sal voorstel hulle kry 'n elektriese kombers omdat dit koud is. Die plekkie is oulik, maar ek dink die ligging is nie so goed nie en ons het geen WiFi gehad nie, en dit is nogal vir ons belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Dankie vir die terugvoer, Sonja. Die vesel maatskappy het dit reggestel en die WiFi werk weer. Daar is 2 mink komberse en 'n duvet per bed en 'n verwarmer in elke eenheid.

Kurt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike en behulpsame gasheer. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Plesier Kurt

Sonja V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie netjies, gerieflik, alles is daar, alles net die beste. Ruim huisie, met alles wat jy nodig het. Goeie, skoon, wit beddegoed en lekker dik sagte handdoeke. Alle eetgerei om self kos te maak. Braai ook beskikbaar. Alles was skoon en netjies en reg vir ons. Was jammer ons kon net 1 aand bly. Sal weer gaan, is by die see, en daar is selfs 'n stukkie see-uitsig vanaf die stoepie. Vriendelike eienaars op die perseel. Veilig agter elektriese heinings. Perfekte verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
CoCo de Mer Self Catering Logs
Dankie Sonja Kom gerus weer. Groete Willem en Elka

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 51, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9811229ecdb89a7faec7179c39b6fc19b16458aa3501b6f36716663f0cbd0d7b97f47bdf6f5b530babcd4d0c8e2abbdb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 51 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.102259540448 18.305628670647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang