Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coffee @ Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Isac M
1 nag
5.0
Mei 2024

Small town charm. Friendly hosts, very neat accommodation, and awesome breakfast in a beautiful little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie lekker, ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedley P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Netjies, skoon en alles wat benodig word vir oornagverblyf. Sien sterre toegeken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Ek het net oornag en die plekkie is 100% daarvoor. Baie vriendelik ontvang deur die gasheer en -vrou. Kamer is goed toegerus met alles nodig vir 'n goeie nagrus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin G
1 nag
5.0
Apr 2022

Absoluut fantasties. Dankie vir die vriendelike diens wat ontvang was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Goeie verblyf in 'n dorp met min opsies. Goeie gashere, gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverley V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2022

We had a lovely stay at Coffee@Home. Coffee@Home was a wonderful stop on our way to and from Kgalagadi. Everything was clean and neat. Griselda is a lovely host who was very attentive to our needs. We slept comfortably and woke up to a delicious breakfast. Definitely recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Heerlike warm bed en ontbyt by kaggelvuur, baie spesiaal. Die aanwysings is duidelik en ontvangs met plattelandse egtheid/gulhartig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ideale verblyf op Prieska. Ons het ons kort verblyf by Coffee@Home geniet. Die gasvrou is vriendelik en sorgsaam. Baie dankie vir die ontbytpakkies omdat ons so vroeg moes vertrek. Net een stukkie advies, verwyder liefs die stoele voor die kamers se deure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag
5.0
Des 2018

Puik! Uitsonderlike diens, puik kamer, heerlike verblyf! Ek beveel Coffee@Home ongekwalifiseerd aan en sal nie huiwer om in die toekoms, sou die geleentheid opduik, weer hier te oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 23, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd952e4204c3a181aa1f358e2fa9676c3caa961d2149eab1cb2e78e3eba6a46b27972179903ff8b9b42715342cd5590ea591d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 23 Third Ave Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.674885841738 22.749807802731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang