Colenso Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colenso-weg 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Colenso Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van De Kelders. Dit is net buite Gansbaai geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie eiendom 'n see-uitsig in die verte bied en 'n entjie se stap van die strand af is.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Nog 'n enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die 2 badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad, onderskeidelik.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Dié leefarea het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en is 'n wonderlike plek vir gaste om met 'n boek te ontspan.
Buite is daar 'n patio met 'n ingeboude braai en is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Hierdie eiendom is net 'n kort entjie se ry vanaf Gansbaai wat oorgenoeg winkels, kroeë en restaurante het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marilyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Colenso-weg 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colenso-weg 6, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang