Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Compass View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Compass View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zelda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K

Ons verwagtinge is oortref: spasie, keurig ingerig, stil, skoon.

Ons het heerlik gebly by Compass View!

Piet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Fantasties.

Baie lekker gebly. Baie goed toegerus.

Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Ons het Saterdag gearriveer en Sondagoggend gery, die huis het alles wat mens nodig het. Ons het lekker geslaap.

Jozet M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozet M

Compass View is 'n pragtige huis. Het ons verwagtinge oortref.

Die huis het ons verwagtinge oortref. Dis pragtig gemeubeleur, baie goed toegerus en is baie mooi. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Mens kan gerus langer as een nag bly en ons sal baie graag teruggaan na Compass View.

Mariska D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Verlief! Op die dorp en hierdie pragtige huis. Ons en ons honde het ons tyd in Nieu-Bethesda en by Compass View besonders baie geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Die huis is pragtig en elke vertrek is perfek gemeubileer. Die kombuis beskik oor alles wat mens nodig het en Pierre was lieflik. Hy het ons by die huis ontmoet, heeltyd goed met ons gekommunikeer en ons op hoogte gehou van die beurtkragskedule. Die tuin is ruim en ons honde het lekker gespeel en rondgehardloop. Ons sal definitief weer by Compass View bly.

Helen D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D

Very comfortable stay, location being perfect where we could watch the local farm animals dogs and people going by.

We would have loved better braai facilities outside, but I believe this is all in the pipeline and WiFi was truly missed.

Mari-lu R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu R

Een nag se verblyf gesoek.

Sentraal geleë, stapafstand van museum en restaurant.

Delarey K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey K

Die plek is ontsettend goed ingerig en georganiseer.

Dit het alles wat mens nodig het vir kuier, braai en slaap. Pierre het ons reis baie maklik gemaak met sy kommunikasie en inligting wat hy verskaf het. Ons het alles wat ons nodig gehad het. Die kamers is ruim en vensters en deure maak groot oop vir ekstra spasie.

John W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Heerlik gebly.

Baie vriendelik deur Pierre ontvang en lekker met hom gesels. Gehou van die outydse atmosfeer terwyl die moderne geriewe ook daar was.

Hugo Amos V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon en goed toegerus.

Pierre het ons baie vriendelik ontvang en meer vertel van die omgewing. Ou tyd se mooi en baie mooi skoon en netjies.

Gerrie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Baie netjies.

Baie goed ontvang. Perfek vir een aand se oorslaap en binne loopafstand van die Uilhuis af.

Deon J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Jou siel rus.

Hier vergeet jy van alles.

Theodor B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor B

Goed geleë, huis is koel ten spyte van Desember-hitte.

Ekstra kamer waar die drie beddens staan, het egter heelwat warmer gebak as die res van die huis.

Lindey D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindey D

Wonderlike plekkie met alles en nog meer wat nodig is.

Compass View het ons regtig verbaas. Dit is 'n wonderlike plekkie. Vandat jy voor die huisie stop, is alles keurig en netjies versorg. Die kamers is pragtig en die kombuis het alles wat jy nodig het. Die agterste stoep is natuurlik die wenner. Ons beveel engie iemand aan om by Pierre se plekkie te gaan afpak om Nieu-Bethesda en die omgewing te verken.

Mouton L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mouton L

Aangenaam verras en sal weer vir 'n paar dae aanmeld.

Het net oorgeslaap. Aangenaam verras en sal weer vir 'n paar dae aanmeld om omgewing beter te verken. Huisie het alles wat nodig is.

Anilia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anilia B

Beslis die afdraai werd.

Als was perfek, skoon wit beddegoed, melk in yskas, klein details. Het die atmosfeer geniet. Sou net nog 2 stoele op die mooi voorstoep aanbeveel, sodat 4 mense lekker buite kan sit.

Heiko K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heiko K

Heerlik gerus en was baie sentraal so kon net loop na alles, plekke van belang.

Dorpie is baie vriendelik, lekker geëet en gerus en die verblyf is baie sentraal.

Chrismari D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari D

Baie lekker kuier op die stoep gehad, beddegoed amazing, badkamer perfek, en alles is genoeg in die kombuis.

Geniet die verblyf baie, alles wat mens nodig het was daar. Voorstel is om n braai in die voorerf te hê.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Goeie fasilitiet en diens. Beveel Compass View sterk aan!

Compass View het ten volle aan ons behoeftes voldoen.

Chrissie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D

We had a very pleasant stay.

The welcome was very pleasant. The house had many nice extras, just a little soap, were welcome details. It had everything and more for a 2 night stay.

Annelize H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Hospitality and consideration at its best!

Wish we had stayed for more than one night. Definite value for money. Two large bedrooms with large, comfy beds, each with its own large bathroom, fully equipped kitchen and a large lounge. Loved the rustic interior and my dogs were also welcome. What a lovely experience we had sitting on the large stoep and watching the horses graze on the other side of the road. But what really stood out was the consideration of our host, Pierre, sparing no expense to ensure our comfort. He anticipates every need one may have and then provides for it - from chips and chocolates on arrival, to Dove soap and Organics shampoo, hair straightener and dryer, firewood, matches, milk, you name it! His consideration and friendliness stood out and really made us feel welcome.

Vivien M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien M

A great little cottage to stay in.

We thoroughly enjoyed our stay in Compass View and Nieu-Bethesda. Especial thanks to Pierre for being so helpful. Would definitely recommend.

Barnie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie V

Baie lekker plek om te rus.

Daar is alles en nog wat. Baie goed toegerus. Baie lekker gebly.

Christa J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Het baie lekker gebly. Compass View is hoogs aanbeveelbaar. Goed geleë, goed toegerus met vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Sal weer hier kom bly.

Compass View is sentraal geleë. Jy kan oral rondstap. Is goed toegerus en die kaggel was heerlik. Vriendelike ontvangs met aankoms. Sal beslis weer gaan. Dankie.

Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Heerlik warm gebly met alle moontlike hulp en aandag aan detail.

Sepies, roompies, sjokolade, chips, hout ens. Niks het gekort nie in die tyd waar alles toe was.

Deidre P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Lafenis vir die siel!

Pragtige huisie, gemaklik, warm en die ontwerp is trou aan die Karoo. Pierre is 'n fantastiese gasheer en sy aandag aan detail maak al die verskil.

Gerda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Ouwêreldse kothuis met ongelooflike persoonlikheid.

As geskiedenis en herinneringe jou hart laat warm klop, is die plekkie net vir jou. Ideaal vir 'n gesin van 4 plus ouma en oupa. Dit was 'n voorreg om in Compass View te bly.

Stephen B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Alles was perfek.

Die plek is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig mag kry en nog meer. Baie netjies en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Marisca V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca V

Hemel op aarde.

Absoluut hemels. Ons het so lekker gekuier. Alles was voldoende en elke klein ekstra was waardeer. Ons gasheer Pierre was bakgat! Ons sal werklik die plekkie aanbeveel, dis 'n volledige eenheid (huisie op sy eie) en dit laat mens voel asof jy werklik in Nieu Bethesda woon. Dis modern en tog ouwêrelds in dieselfde asem. Daar is meer as wat mens nodig het in die eenheid en die son groet jou elke oggend met 'n glimlag.

Kobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Sien sterre.

Dit was ‘n baie lekker oorbly en ons sal dit graag aanbeveel.

Louis L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Pragtige plek, goed toegerus. Pierre maak seker dat jy tuis voel. Ons het dit baie geniet.

Baie vriendelike ontvangs, die plekkie is pragtig en kunstige decor maak dit besonders.

Gert E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert E

Wonderlike, vriendelike ervaring. Alles in plek en nog meer.

Ons is baie vriendelik ontvang en die omgee het ons welkom laat voel, was sommer net lekker. Die eenheid is skoon en netjies en daar is voorsiening gemaak vir al die klein en onverwagte goedjies wat nie normaalweg in gastehuise gekry word nie. "Attention to detail" was besonders! Beslis 'n woonplekkie om aan te beveel.

Bernadette R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette R

Beautiful and peaceful.

The accommodation was as pics suggested. Host was very helpful and received a warm welcome.

Bessie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie V

Die gasheer, Pierre het ons ontmoet en als gewys.

Baie netjies, baie goed ingerig en ligging is fantasties. Was wonderlik. Goed ingerig. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Beste ligging ooit. Hoogs aanbevole.

Alana D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alana D

Cottage in town, walking distance to main attractions.

Rustic cottage which was clean and well-equipped. Pierre was very friendly and got us settled in. Lovely porch to sit and have a drink out front, back garden and braai area not great though but this was not serious as the kitchen is equipped and it was fun to try the local restaurants.

Natalie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie O

Will definitely return!

Lovely cottage! Has everything you need, is warm and cosy and super central. There is no TV which is actually exactly what you need for a getaway. Kids had a ball running around the garden. Also a big thanks to our wonderful and very conscientious host, Pierre.

Jolette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolette S

Ongelooflike tyd in Nieu Bethesda!

Wat ’nn ongelooflike plekkie, sal beslis weer kom. Pierre is ’nn wondelike gasheer en kyk regtig na die behoeftes van sy gaste.

Lize M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Sentraal geleë, luukse verblyf, belangrike info vooraf ontvang vanaf gasheer.

Wonderlike verblyf toegerus met luukse linne, handdoeke en al die nodige items. Lekker kuierstoep vir vroegoggendkoffie of laatmiddag se wyndrink. Baie sentraal geleë en gasheer was 'n bron van inligting. Sterk aanbeveel vir 'n goeie nagrus in hierdie pragtige dorpie.

Susan P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Alle verwagtinge was oortref!

Die dekor is pragtig, all geriewe was daar en pragtig skoon. Pierre was uitstekende gasheer en sal beslis weer hier bespreek.

Hester M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Dit was bo-verwagting luuks, mooi voorberei en ons het baie tuis gevoel.

Ons gasheer het ons so welkom laat voel. As dit nie vir hom was nie het ons nie Nieu-Bethesda beleef soos ons het nie. Ons sal beslis weer daar oornag.

Dominique M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M

Fantastic accommodation & Excellent host Pierre

Absolutely LOVE Compass View!!!!!!!!!!!!!! Neat, clean and tidy and lacks nothing!!!!!!! Excellent host Pierre!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Diana J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J

Hemels! Kan nie wag om terug te gaan nie!

Compass View is verskriklik goed ingerig. Ook baie netjies en skoon. Ek het so lekker daar gebly. Die vuurmaakplek is fantasties! Die ligging is perfek - naby die lekkerste restaurante.

Johan K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlike verblyf in die hart van Nieu-Bethesda. Sal weer daarheen gaan. Goed toegerus, skoon en netjies. Alles werk!

Baie goed toegerus. Ek sou net 'n koordlose ketel aanbeveel. Ek het myself gebrand by die ketel, maar dit was my skuld. Nie geweet dit was 'n koord ketel nie. Die eienaars het baie moeite gedoen met die huis.

Deon M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Beste verblyf nog in Nieu-Bethesda.

Ons is gereelde besoekers in Nieu-Bethesda en ons verblyf by Compass View was beslis die beste wat ons nog in Nieu-Bethesda gehad het. Die spreekwoordelike ekstra myl is geloop om ons te akkommodeer. Baie dankie Pierre.

Estelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Gerieflik, huislik, gasvry, skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs en gereelde boodskappe voor ons daar gekom het. Ten volle toegerus, tot elektriese komberse. Baie huislik ingerig, laat my dink aan 'n plaashuis. Interessante oudhede in die huis.

Lina B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lina B

'n Wonderlike ervaring - skoon, netjies en ten volle toegerus. Met 'n behulpsame gasheer in Pierre.

Ons en ons honde so lekker gekuier dat ons gaan terugkeer.

Corine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine B

Warm and homely atmosphere.

Clean. Quaint. Close to Owl House and restaurants. Warm and homely atmosphere. Had a good night’s sleep.

Yolandi B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Huisie se atmosfeer neem my terug na toeka se tyd.

Ons eerste besoek aan Nieu-Bethesda. Absoluut geraak deur die plekkie en sy inwoners. Middagete in lokasie by Auntie Evelyn se sopkombuis het tot bekoring bygedra. Om Koos Malgas se kleinseun te ontmoet was ook 'n hoogtepunt. Die huisie is 'n heerlike verrassing en warmkomberse op ons beddens 'n noodsaaklikheid vir die koue nag.

Johanet K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanet K

Beautiful home, great price and excellent location.

We very much enjoyed our stay of four days and three nights (we were 4 adults and a toddler). The home has been beautifully renovated. It has has everything you need (including a working fireplace!) and the location was perfect for our needs - right across the Village Inn Tea Garden and walking distance from pretty much everything. Do note that there is no bath - only showers - as incorrectly indicated somewhere (we ended up bathing our little guy in a plastic tub). We never got a SMS/Whatsapp with the lock box's code, but showed up when the cleaning lady was there, so all was well. So maybe just make sure you make contact with Vicky or Belinda beforehand for this code, or you won't be able to get in.

Compass View se terugvoer

Thank you for the review Johanet. I am glad you enjoyed your stay. You're our first TravelGround client so your feedback is very helpful. We will iron out the issues you highlighted. We hope to welcome you to compass view again soon.

Compass View
Vanaf R2 530
R2 530 R2 151
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 530
R2 530 R2 151
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b6f50af94a168845c093ce3ab7ca3cb4b31e7a7ca4f0d5c0764b2d31bbdea0430f95f49084361ce2120438c755e958f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 530 nouVanaf R2 151 per nag, vir 5 mense 49 5 1 5 4 New Road Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.866621959211 24.552406393848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang