Constantia Cottages
Beskrywing
Dit is 'n kleiner kothuis met slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n gemaklike rusbank vir ekstra gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie en 'n wasbak toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kothuis het verder lugversorging en gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Daar is 'n verhitte swembad, sonstoele en sambrele wat gaste kan benut. 'n Rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker en parkeerplek is in die binnehof beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Onthaal en partytjies is streng verbode.
Besoekers aan gaste is tot 6 mense beperk. Hulle mag nie oornag nie en moet die perseel teen middernag verlaat.
Stilte moet tussen 23:00 en 10:00 gehandhaaf word.
Vir alle ekstra gaste buite die standaardkapasiteit:
- Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of ekstra matras te slaap.
- Maksimum 2 kinders van tot 2 jaar oud, wat in 'n gratis bababedjie slaap, word nie ekstra gehef nie.
Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na batterye wat gaste in staat stel om alle geriewe te gebruik.
Die verhitte swembad is vanaf 1 September tot 30 April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Junior-Suite Pinotage is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, kookplaat, ketel en 'n koffiemasjien toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank, koffietafel en 'n platskerm-TV. Die sitarea en slaapkamer het lugversorging. Die dubbelglasskuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 4. Hierdie woonstel is naby die braai-area en gaste kan die verhitte swembad benut. 'n Rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Onthaal en partytjies is streng verbode.
Besoekers aan gaste is tot 6 mense beperk. Hulle mag nie oornag nie en moet die perseel teen middernag verlaat.
Stilte moet tussen 23:00 en 10:00 gehandhaaf word.
Vir alle ekstra gaste buite die standaardkapasiteit:
- Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of ekstra matras te slaap.
- Maksimum 2 kinders van tot 2 jaar oud, wat in 'n gratis bababedjie slaap, word nie ekstra gehef nie.
Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na batterye wat gaste in staat stel om alle geriewe te gebruik.
Die verhitte swembad is vanaf 1 September tot 30 April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Junior-Suite Merlot is op die eerste verdieping van die 'n dubbelverdieping-gastehuis. Dit beskik oor 1 slaapkamer met koninggrootte-bed 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n oopplan-kombuis en 'n groot venster met skuifdeure wat 'n privaat balkon lei, waar gaste die uitsig oor die tuin en op die berg kan geniet. Beide die leefarea en slaapkamer het lugversorging. Daar is vesel-internet en 'n rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker. Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Onthaal en partytjies is streng verbode.
Besoekers aan gaste is tot 6 mense beperk. Hulle mag nie oornag nie en moet die perseel teen middernag verlaat.
Stilte moet tussen 23:00 en 10:00 gehandhaaf word.
Vir alle ekstra gaste buite die standaardkapasiteit:
- Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of ekstra matras te slaap.
- Maksimum 2 kinders van tot 2 jaar oud, wat in 'n gratis bababedjie slaap, word nie ekstra gehef nie.
Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na batterye wat gaste in staat stel om alle geriewe te gebruik.
Die verhitte swembad is vanaf 1 September tot 30 April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Suite Shiraz is op die eerste verdieping van 'n dubbelverdieping geboud en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 aparte ekstra lang matrasse. Die badkamers het elk 'n instapstort en 'n losstaande ovaalbad. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en 'n ketel toegerus. Die sitarea se skuifdeure lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin en op die berg. Beide die leefarea en slaapkamers het lugversorging. Gaste het toegang tot 'n slim-TV met vesel-internet. Veilige parkeerplek is in die binnehof beskikbaar. Gaste kan die verhitte swembad in die tuin benut. Daar is 'n alarmstelsel binne en buite die gebou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Onthaal en partytjies is streng verbode.
Besoekers aan gaste is tot 6 mense beperk. Hulle mag nie oornag nie en moet die perseel teen middernag verlaat.
Stilte moet tussen 23:00 en 10:00 gehandhaaf word.
Vir alle ekstra gaste buite die standaardkapasiteit:
- Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of ekstra matras te slaap.
- Maksimum 2 kinders van tot 2 jaar oud, wat in 'n gratis bababedjie slaap, word nie ekstra gehef nie.
Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na batterye wat gaste in staat stel om alle geriewe te gebruik.
Die verhitte swembad is vanaf 1 September tot 30 April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeverdieping Cabernet-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en groot kasruimte, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot klerekas. Die en suite-badkamer word gedeel en het 'n groot stort, hoekbad en 'n toilet. Daar is 'n aparte gastetoilet op die grondverdieping. Die leefarea het 'n L-vormige sitkamerstel, koffietafel en 'n etenstafel. Gaste kan die slim-TV met voorafbetaalde Netflix geniet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, oond, stoof, yskas, wasmasjien en 'n droër toegerus. 'n Gastetoilet is langs die sitarea beskikbaar. Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n opelug-stoep met 'n Weber-houtskool rooster, sonstoele en sitplek. Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad. Parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Onthaal en partytjies is streng verbode.
Besoekers aan gaste is tot 6 mense beperk. Hulle mag nie oornag nie en moet die perseel teen middernag verlaat.
Stilte moet tussen 23:00 en 10:00 gehandhaaf word.
Vir alle ekstra gaste buite die standaardkapasiteit:
- Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of ekstra matras te slaap.
- Maksimum 2 kinders van tot 2 jaar oud, wat in 'n gratis bababedjie slaap, word nie ekstra gehef nie.
Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na batterye wat gaste in staat stel om alle geriewe te gebruik.
Die verhitte swembad is vanaf 1 September tot 30 April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang