Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corinne Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was definitief die moeite werd! Baie dankie vir 'n oulike plek! Ons het baie lekker gebly! Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike oornag verblyf. Baie gerieflik, netjies met alles wat jy nodig het. Kan Corinne Place sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dannielle C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

I love every part of it. This is the perfect little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe P
1 nag
5.0
Apr 2024

Lieflike gastehuis, baie beindruk. Ek was baie vriendelik ontvang. Die tuin is pragtig instand gehou. Die eenheid is modern en baie netjies. Lieflike stil woonbuurt. Sal vir seker aanbeveel en self weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Vriendelik ontvang, baie mooi plek, veilig, rustig, naby alles. Sal weer besoek. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Pleasant and welcoming. I was able to access the location with ease. The room was neat and welcoming. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon, netjies en rustig. Fantastiese plek wat uitkyk op die lieflike tuin. Rustige, skoon en netjiese verblyf. Hierdie plek beveel ek beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Uitstekende waarde vir geld! Fantastiese verblyf! Die gasheer was nie net vriendelik nie, maar ook ongelooflik behulpsaam deur my hele verblyf. Die kamer was mooi skoon en toegerus met genoeg fasiliteite, en dit het net die regte hoeveelheid ruimte gebied vir 'n gemaklike ervaring. Lekker stort (en bad as jy verkies) en veilige onderdakparkering. Oor die algemeen kan ek nie hierdie verblyf sterk genoeg aanbeveel nie. Dit het werklik alles gebied wat ek nodig gehad het vir 'n fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emorize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Puik. Ons het baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

It's exactly as depicted on the website, very clean and cosy. Corinne is such a pleasant host, and available to help with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alaskaweg 605, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80855a5cbb582b31a95e41bc0503a55cd503b3dfc56f6771e567e333db7fd6941e91673304974411ffe8a5451ce9a01225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 605 Alaska Road Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.78306798226 28.314298775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang