Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cormorant House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die uitsig en belewenis van die see op jou voorstoep is ongelooflik. Een van die beste self-catering plekke waar ons nog gebly het. Die eienaar dink aan alles. In die braaikamer bv., vuurhoutjies, braaitange, roosters, 'n tafel gedek met plekmatjies en kerse. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag
5.0
Jun 2024

'n 1 nag-oorslaap terwyl ons in die suide van Namibië gereis het. Ons was aangenaam verras met die pragtige plek! Smaakvol, modern, baie goed toegerus en die ligging reg by die see het 'n ongelooflike sonsondergang opgelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ongelooflik! Ongelooflike ligging en pragtige plek! Uitstekende diens en vriendelike en effektiewe personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die skoonste beste akkommodasie van ons hele reis. Baie, baie lekker. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die pragtigste dorp met ongelooflike lekker verblyf. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by Cormorant House. Alles is so skoon en netjies met vriendelike personeel wat ons onmiddellik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alma
Cormorant House
Baie dankie dat u tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Ons stel u kommentaar hoog op prys. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het. Dit was ook 'n groot plesier om u te ontmoet.

Marion H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Definitief sterk aan te beveel as verblyf in Luderitz. Heerlike verblyf en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alma
Cormorant House
Baie dankie, Marion, vir die resensie van ons verblyf. Ons waardeer dit opreg. Ons is dankbaar en stel hoog prys op u kommentaar. Bly te hoor u het die verblyf geniet.

Deirdre C
1 nag
5.0
Feb 2024

Lovely sea facing setting, clean, secure and friendly staff. My stay was excellent. Check in by the night security was perfect. He explained everything to us very well. The room was spotless and comfortable. We slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Great spot to stay when exploring Luderitz. Great spot, well-appointed accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gemaklik en sorgvry. Gemaklik gebly met goeie diens. Uitkyk op die see was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alma
Cormorant House
Baie dankie dat u die tyd gemaak om die resensie vir ons gaste huis doen. Ons waardeer u kommentaar en vertrou u het die verblyf geniet en benut. U was n gemaklike gas en dit was n plesier om u te kon huisves.

Jacomien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die Rolls Royce van vakansie-akkommodasie. Die beste ontwerp. Die beste binneversiering. Die braaifasiliteite is om van te droom. Die beste ligging en uitsig ter wêreld! Wonderlike verblyf en uitmuntende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alma
Cormorant House
Baie dankie dat u tyd gemaak het om n resensie te doen Ons waardeer u kommentaar Ons is ook dankbaar dat u die verblyf geniet het Dit was ook goed om u as ons gas te he

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inselstraat, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fff810fb1ff96d8077dfbcb63b55923d3120bd90e8e1407a592112b8209215f160788c6a4ad01dc02a436477349116705b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Insel Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.641649936203 15.151417911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang