Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Corner Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjiedraai 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Corner Cottage bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Jacobsbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien hierdie verblyf net 500 m van die strand af is.

Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuis wat met 'n vierplaatstoof met oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Buite is daar 'n privaat onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marlise V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte en bekostigbare blyplek in Jacobsbaai. Rustig en lekker. Sal hulle ongetwyfeld aanbeveel.
Mrt 2025
Shahieda A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and satisfying. We were very impressed with the cottage. The stay was excellent. Very clean and friendly host. We will recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Elna S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Sal beslis terugkom na die plekkie. Skoon en netjies en alles wat nodig is, is tot jou beskikking.
Mrt 2025
Leana L
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Onoortreflik. Wow is al wat ek kan sê. Wonderlike plekkie en mense. Het absoluut geen klagtes nie. Daar is alles wat jy nodig het, van die ontvan...
Sien meer
Feb 2025
Andre H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, they literally think of everything. Great, the hosts are extremely friendly, helpful and accommodating. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laura Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Baviaantjiedraai 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjiedraai 2, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA932ad250b521d153865b515c3d9c2e69120f2ef57764637f8a33c409c8095a74c9f21c6d8837dab462194f63714461624dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 2 Baviaantjie Bend Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.974238897957 17.887581279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011