Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andrea C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ontspanne en gemaklik. Dit is 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor die dorp. Pragtige dekor binne en super skoon en netjies en ruik so lekker vars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
1 nag
5.0
Sep 2023

Stunning. Dankie, Thea, jy het uit jou pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer van julle gastehuis gebruik maak, maar dan vir 'n volle naweek. Dankie ook dat ons bietjie later kon uitgaan met my seun se mediese probleem. Jy is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Perfect for business travel. Staff provided very useful local knowledge and recommended restaurants etc. Great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gemaklik netjies rustig. Ons het ons verblyf baie geniet. Die plekkie is baie netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Besonders! Ek ken eienaaars al jare en hulle gastehuis weerspieël hulle omgee en liefde vir ander. Alles by Cornerstone is 5 ster en saam met die stilte en mooi van Piketberg om jou maak dit vir die perfekte wegbreek. Baie dankie Theo, Carlo en Saartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastic. Gorgeous, stunning, and modern luxury living space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ontspanne, gemaklik, gerieflik en dit het soos "huis" gevoel. Baie dankie Thea vir jou vriendelike en warm ontvangs. Ook vir die fantastiese gasvrou tydens ons verblyf. Jou omgee en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike ervaring. Gasvrou het ons so welkom laat voel en ons ingelig oor aktiwiteite om te doen in die omgewing. Die plek is goed toegerus met alles wat mens basies nodig het dis skoon en netjies goeie waarde vir geld. Die mooi uitsig oor die dorp. Tydens load shedding is daar ligte wat brand. Sal enige tyd weer kom kuier, het goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Rustig, netjies en waarde vir geld. Die inklok was moeiteloos, die WiFi voldoende en die lugversorging 'n aangename fasiliteit tydens die hittegolf wat beleef is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linathi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing! The host was very friendly and welcoming. The place was very clean, smelled divine and the pictures don't do justice to how nicely designed the room is. Totally enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengracht-straat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZou79ZJaO8wAR2aBtPkrTfjV9C1B6IV0zVVWyL9aedQ0bMwvAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 38 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.902806500477 18.749197601097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang