Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Witbooi-straat 40, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n klein, privaat en rustige gastehuis in Swakopmund se middestad. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand, is naby kafees, restaurante, besige kroeë en Swakopmund se toeriste-besienswaardighede geleë.

Dis in 'n stil hoek van Swakopmund se ou dorp, naby die Nasionale Mariene Akwarium en Swakopmund Brauhaus. Dié gastehuis bied sjarme en intimiteit van 'n onderneming wat deur 'n familie bestuur word. Daar is 7 kamers waarvan 5 dubbelkamers en 2 gesinskamers is. Elke ligte en ruim kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort wat sonverhitting gebruik. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

'n Haardroër, strykyster en strykplank is op aanvraag beskikbaar. Gaste het toegang tot vervoer na die lughawe, 'n privaat tuin, doendinge, aandete per bespreking, 'n wassery wat elke dag wasgoed doen en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hubertus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hendrik Witbooi-straat 40, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Witbooi-straat 40, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a2a7427aaec50910d4a2f81deadc46822089ae969da8f8f5e3a7091198dc974346ae790006ffc9177f0343c81f1125ced7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 40 Hendrik Witbooi Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.682244610237 14.527348279953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang