Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Costa Plenty

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mariana W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

The holiday accommodation your soul needs, with everything you and your family need. What an absolutely stunning house, with the nicest pool and lookout balcony. We are still in absolute awe at all the animals. My 4-year-old daughter had an unforgettable time and can't stop speaking about it. Thank you, Isabel, for making your home available like this, for others to experience the wonder that is Marloth Park. Located conveniently close to both shopping centres, and an easy drive down to Crocodile River. We can't wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Costa Plenty
Hi Mariana. Thank you so much for the nice feedback. We are so glad you enjoyed it. Please visit us again soon. Kind regards

Petro V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig en skoon. Het baie lekker gebly, met 'n baie diere wat verbygekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Costa Plenty
Hi Petro. Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier asb. gou weer vir ons. Vriendelike groete Costa Plenty

Stephan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Buite area is baie prakties en kuier baie lekker om die swembad en vuur. Baie gerieflik en netjies, alles wat nog daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Costa Plenty
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie by Costa Plenty geniet. Kom kuier asb gou weer. Vriendelike groete

Chanel P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Baie diere gesien by die verblyf. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Costa Plenty
Goeie dag Chanel Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier asb gou weer vir ons. Vriendelike groete Costa Plenty

Christelle L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en kalm. Kon lekker ontspan. Dit was heerlik. Kon nie vir beter gevraag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Costa Plenty
Baie dankie vir die terugvoer, Christelle. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Costa Plenty

Vanessa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Comfy and relaxed. Our stay was lovely, and we enjoyed the wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Costa Plenty
Hi Vanessa. Thank you for the nice review. Please visit us again soon. Have a lovely day. Kind regards Costa Plenty

Chris L
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Baie lekker gebly dankie. Baie lekker gekuier dankie en genoeg slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Costa Plenty
Baie dankie vir die terugvoer, Chris. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier asb. gou weer. Lekker dag verder. Vriendelike groete, Costa Plenty

Jan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Baie lekker gesellige plekkie. Was heerlik. Mooi skoon beddens. Alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Isabel
Costa Plenty
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet by Costa Plenty. Kom kuier asb gou weer. Vriendelike groete

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Isabel
Costa Plenty
Hi Felicia. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat jy nie tevrede is nie. Stuur asb vir my 'n epos met alles wat ons kan verbeter. Lekker dag verder. Vriendelike groete, Costa Plenty

James V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2024

Fotos is effens misleidend. Costa Plenty het als wat mens nodig het. Sou graag die buite-area netjieser wou hê. Buite-stort en tuin was baie vuil en onversorgd. Boonste blinders in die kamers is 'n gesukkel om op en af te rol. Alhoewel daar lugverkoelers in elke kamer is, moet gaste ekstra betaal en krag oplaai om dit te kan benut. Swembad was wel lieflik. Isabel was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Isabel
Costa Plenty
Hi Euniece. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer julle voel die foto's is misleidend. Alles op die foto's is in die huis en nog meer. Al wat verander is, is die beligting tydens die neem daarvan. Wat die tuin aanbetref, ons het met waterbeperkings geworstel in die tyd en kon ongelukkig nie natmaak nie. Ek vra omverskoning vir die blare wat rondgelê het; ek het wel die opsigter gevra om te gaan skoonmaak na jou versoek aan my. Wat die aircons aanbetref, die huis word geadverteer met die Lugverkoeling teen 'n ekstra koste. Soos ek aan jou verduidelik het, sommige mense maak misbruik van die lugverkoeling en los dit heel dag aan terwyl hulle die area verken; sodoende kos dit ons verskriklik baie in 'n maand aan elektrisiteit. Daarom voel ons dat die gaste self kan besluit hoeveel hulle op koopkrag vir die aircons wil spandeer. Indien jy enige verdere vrae of klagtes het, kontak my gerus. Lekker dag verder. Vriendelike groete, Costa Plenty

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouwildebees 1246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e1fb136665dbd741b92d63488efb16e5456ba817cc77b5604039336600b93fe212b2dd0872e84a9f7f9baf38da4170ffbb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 1246 Blouwildebees Marloth park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357002587461 31.766841065646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang