Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy-Corner Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer met stort - 2-Enkelbed/Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike kamer front noord en het 'n lieflike uitsig oor die tuin. Daar is 'n koninggrootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word), en suite-stort, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer, gemakstoele, platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n privaat ingang nie en tariewe word per persoon of per 2 persone wat deel gehef.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer met stort - 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer front noord en het 'n uitsig oor die lieflike tuin. Daar is 'n koninggootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word), en suite-badkamer met 'n stort, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer, gemakstoele, platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n privaat ingang nie en tariewe word per persoon of per 2 persone wat deel gehef.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer met stort - Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n uitsig oor die welige tuin en die Outeniekwaberge in die verte, en matte. Daar is 'n dubbelbed, 2 stoele, plafonwaaier, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is nie 'n privaat ingang nie en tariewe word per persoon of per 2 persone wat deel gehef.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse kamer met volle badkamer - 2-Enkelbeddens/Koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Lieflike kamer wat noord front, met 'n dek wat 'n uitsig oor die tuin en die Outeniekwaberge bied. Dit is 'n ruim kamer met matte, 'n klein sitarea met 2 gemakstoele, TV, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, verwarmer, kluis in kas, 'n koninggrootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word) en gratis WiFi. Tariewe word per persoon gehef (nie per kamer nie).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rensstraat 12, Dormehlsdrift, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlrM2Eyk83fc6eN0mwjjZw9XKNahl9ouqGvSdunSEHrtXPYmz5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 12 Rens Street Dormehlsdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.961750914268 22.450714409351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang