Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Stay

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie netjies, goeie ligging, goeie diens en stil omgewing! Ek kan Cosy Stay aanbeveel vir sakereise, die gastehuis het 'n gemaklike groot bed, bedkassies, hangkas, 'n baie goed toegeruste kombuis, goed toegeruste badkamer met 'n stort, volle DSTV, WiFi, werkstafel met muurprop vir rekenaar en lamp, buite-area om te sit en ontspan, naby winkels en eetplekke, tog in 'n baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering, waardeer dit opreg.

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gelukkig en sorgvry a.g.v. 'n deftige kamer met alle fasiliteite. Ons het baie lekker gebly in 'n skoon netjiese lekker kamer met al die nodige items smaakvol uiteengesit vir gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit baie.

Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Goeie ligging, stil, skoon en netjies met baie goeie geriewe. Aangename gasheer/gasvrou wat uit hulle pad gaan om vir seker te maak dat alles met die verblyf reg is! Skoon, netjies en goed toegerus met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te akkommodeer. Groete

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtig, rustig, alles wat nodig is. Ons het heerlik gebly. Daar was baie bederfies en die volle DStv-pakket was wonderlik. Pragtige tuintjie waar ons kon ontspan onder die sambreel. Baie veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Hanneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte oornagverblyf. Baie dankie vir 'n aangename verblyf, vriendelike gasvrou en alles is baie netjies en skoon. Hoogstens aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Marisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Cosy and peaceful. We had a lovely, peaceful stay here. Our hosts were lovely and very accommodating. The amenities were great, a well-stocked coffee and tea station that even had delicious rusks. The air con was also very welcome as it was very hot at the time we visited. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Thank you very much for the feedback, I appreciate it.

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Wat 'n plesier, pragtig en netjies. Sarie is hartsmens. Ons sal weer daar wil bly. Dankie vir julle gasvryheid en vriendlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Elizabeth L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Heerlike plek en vriendelike en behulpsame gasvrou. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Kom gerus weer. Groete

Shanice A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig. Dit was baie rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Cosy Stay
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33b6abb7b84e2c7ba7b00e435cdbb164a955558b60d1361b302aeeb81a5a23d9c0db9c6e4c529938596531f2e8629e5300dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 14 Market Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.800445687005 19.878533792035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang