Cottage 1 @ River Bend Cottages
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 30 Okt 2024 tot 10 Des 2024.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cottage 1 @ River Bend Cottages bied 4-sterverblyf in 'n rustige, historiese area in Graaff-Reinet.
Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank wat in 'n driekwartmatras oopvou in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek.
Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, en WiFi in.
Dié kothuis bied parkeerplek op straat wat 30 sekondes se stap om die straathoek geleë is. Daar is ook 'n parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Buite die voordeur is daar 'n privaat stoep waar gaste 'n skemerkelkie of hul oggendkoffie kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage 1 @ River Bend Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang