Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cottage Lenise

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mrt 2025 tot 11 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Vanaf R2 399 R1 800 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cottage Lenisè is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Hornbill's Rest, 'n rustige wegbreekplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die instansie is 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë en is die ideale basis vir gaste wat doendinge soos wildritte, riviervaarte en gholf wil geniet.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1,5 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 driekwartbeddens in die oopplan-leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, oond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste. Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 2 eetareas met sitplek vir 4 gaste elk. Gaste het ook toegang tot oop buitebraaigeriewe op die dek met 'n uitsig oor die plonspoel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Petro O
5.0
Wonderlik! Al paar keer hier gebly. En sal beslis weer kom. Voel altyd of ons tuis kom.
Feb 2025
Pierre D
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Fantastiese plek. Skoon, baie goed toegerus en net 'n wonderlike uitsig op die bos met die rooibokke wat 'n ekstra kers op die koek is.
Nov 2024
Mahomed K
5.0
Awesome place, definitely worth it. Very peaceful and private, the perfect place to relax. Exactly as the photos listed. There is about...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Kenny R
5.0
Wonderful place to stay. Very friendly host and wonderful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die perfekte plek om uit te rus en die natuur te geniet! Baie dankie vir 'n heerlike vakansie! Ons het dit voorwaar geniet, veral die swembad,...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Gaste dink Cottage Lenise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 399
R 2 399 R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 399
R 2 399 R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEG58Qj8PZjxEsY9IAmmgZMJyQLcwOug6ybJ6QPSFE5gOesOrW4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 399 nouVanaf R1 799 per nag, vir 4 mense 60 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011