Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Lenise

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Mahomed K
1 nag
5.0
Aug 2024

Awesome place, definitely worth it. Very peaceful and private, the perfect place to relax. Exactly as the photos listed. There is about a 7 km gravel road to the cottage, accessible by car; it's like your private home in a game reserve setting. The host also sent self check-in details and pin location on the morning of arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Thank you very much, Mahomed. We are pleased that you enjoyed the Cottage and the surrounds.

Kevin R
1 nag
5.0
Mei 2024

Wonderful place to stay. Very friendly host and wonderful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was die perfekte plek om uit te rus en die natuur te geniet! Baie dankie vir 'n heerlike vakansie! Ons het dit voorwaar geniet, veral die swembad, die stilte en die netjiese huis. Julle het baie goed na ons omgesien in terme van netheid en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Perfekte plekkie vir 'n wegbreek naweek om net boek te lees, batterye te herlaai! Ons was in Phalaborwa vir 'n week besig met opleiding. Wat 'n plesier om elke middag terug te keer na 'n huisie in die bos. Die 6 km grondpad was effe 'n uitdaging aangesien ons dit 2 keer 'n dag moes aandurf, maar alles anders het daarvoor opgemaak! Die bos stilte is net nou en dan deur die blêr van 'n bok of bulk van 'n bees onderbreek. Die braaiplek met plonspoel was 'n hoogtepunt - ons het elke aand gebraai! Die feit dat daar slegs Netflix en YouTube beskikbaar was, het glad nie gepla nie, want ons kon tot laat buite sit en sterre kyk. David was die perfekte gasheer en het baie mooi na al ons behoeftes omgesien - selfs die pad laat skraap! Die huisie self is baie goed toegerus en ruim met 'n lieflike badkamer. Die ekstra toilet is 'n plus vir wanneer meer as 2 mense daar sou bly. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Cottage Lenise
Hello Elsje, baie dankie vir jou pragtige resensie.

Graham F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Very pleasant, peaceful and functional stayover. Very nice stay. All amenities worked well. Good WiFi for work and Netflix. There are 4 beds but 2 are in the lounge/dining room so would suit kids best. Situated a bit out of town so nice and quiet/peaceful. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Graham, thank you very much.

Anton F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Baie vriendelike diens en goeie kommunikasie. Die kothuis was baie gerieflik en goed toegerus. Dit was netjies, skoon en bied goeie waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar oorbly as ons in die area is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Baie dankie Anton

Elsabe P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Lafenis. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker terugkeer in die somer sodat ons die lieflike swembad en braai fasiliteite kan benut. Die huis is baie netjies, skoon en goed toegerus. Ons het niks kortgekom nie. Dit was 'n lafenis om na 'n dag in die wildtuin 'n lekker warm stort te neem en in 'n sagte skoon bed te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Elsabe, baie dankie, ons is bly julle het die verblyf geniet.

Anneline B
1 nag
4.0
Jun 2024

Oornag oppad na die Kruger. Baie netjiese plek, lekker in die middel van die bos. Die enigste probleem is die grondpad soontoe is nie baie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit is 'n ongelooflike plek, veilig en privaat met baie om te sien: voëls, bokke en olifante. Dis regtig 'n moet veral vir diegene wat die buitelewe geniet vêr weg van die stadlewe in die hartjie van die bos. Die foto wys nie hoe mooi dit regtig daar is en lyk nie. Dit is baie mooier in lewende lywe en die eienaar Oom David was en is die opregste mens wat ek nog ooit onrmoet het, hy was so gasvry met ons en altyd reg as ons iets benodig het. Ons 2 weke daar was net amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Dewald, thank you kindly for your fantastic review and for choosing the Cottage to spend your honeymoon. may the memories be everlasting. Our best wishes to you both for the future.

Annerietha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wow! Netheid was puik, pragtige, rustige cottage. Pragtige cottage, so smaakvol. Rustig. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Cottage Lenise
Hello Mense, baie dankie, ons probeer altyd om ons bes te lewer. Ons gaste is ons prioriteit. Beste groete David en Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 220
R3 220 R2 576
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 220
R3 220 R2 576
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEG58Qj8PZjxEsY9IAmmgZMJyQLcwOug6ybJ6QPSFE5gOesOrW4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 220 nouVanaf R2 576 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang