Cottage on Pipers
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Pipers-weg 33, Douglasdale, Johannesburg, 2021, Gauteng
-
Vanaf
R1 100R715 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage on Pipers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon in 'n stil en veilige straat met toegangsbeheer in Douglasdale naby Fourways en Sandton.
Die oopplan-kombuis en -eetarea, aparte leefarea en toesluitstoorplek onder die trap is op die onderste verdieping. Bo is 'n slaapkamer met 2 koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is 'n satelliet-TV in die slaapkamer. Die kothuis het gratis WiFi.
Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak. Die kothuis is 2,1 km vanaf Douglasdale Village Shopping Centre, 2,3 km vanaf Montecasino en 2,7 km vanaf Fourways Mall.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jarek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Pipers-weg 33, Douglasdale, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Gaste dink Cottage on Pipers het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Pipers-weg 33, Douglasdale, Johannesburg, 2021, Gauteng