Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Carpenter

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sanet V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Netjies, hoë kwaliteit, elke sent werd (en dit was nie eens duur nie). Ek het vreeslik lekker gekuier. Ek het al op baie plekke oornag en wat vir my oplettend was van die plek, is dat al die borde, glase, messe goeie en hoë kwaliteit is. Geen afskeep nie. Alles was 110%. Ek kom definitief terug volgende jaar vir 'n wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier, dankie. Baie mooi netjiese blyplekkie. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Good. Very nice, everything was there that you needed. It feels like your own home. I will definitely go again. The children enjoyed it; very safe for them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeske E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek wíl teruggaan, beslis! Dit was werklik 'n baie lekker 2 dae! Wens ek kon langer bly. Sal beslis terugkeer aangesien die naweek sleg getref is weergewys. Ek wil terug! So lekker was dit! Die plekkie is sjiek, als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sal beslis aanbeveel. Wonderlike verblyf. Die huisie was skoon, so goed ingerig met als wat 'n mens nodig het. Was 'n absolute plesier om hier tuis te gaan en ek bespreek binnekort my 2de kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anslin P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasties. Verblyf was wonderlik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlike plek. Die strand is amper op jou voorstoep. Baie voëllewe. Beveel dit. Wonderlike plek. Die strand is amper op jou voorstoep. Baie voëllewe. Beveel dit hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Washeema H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Relaxing, peaceful and the whole family can enjoy. Absolutely fantastic! 24 Carpenter has everything inside that you could need for the breakaway. The house is fully equipped with a few board games too that we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ds. Nico H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Veilig, netjies alles wat jy nodig het. Ja, baie. Alles netjies en stylvol. Heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing and comfortable. Lovely, well-equipped unit, with everything you might need for a comfortable stay in the resort. Even had an air fryer, which was especially useful! Very restful and peaceful with a large open park next to the house, which was great for kids to play in. Lisa was a very accommodating and helpful hostess. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carpenter 24, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438dd8d3d544f6be946c64501a340b65fd629cd8485c2555fbeae570b03d9f12c29f82ee23d8c51cffb3897f9dbc790110f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 24 Carpenter Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.667209804062 19.515762890427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang