Cottonwood, Olivewood & The Loft
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die badkamer het 'n aparte stort, wasbak en toilet. Die aparte kombuis is met 'n gasstoof en oond, yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n area waar gaste bietjie kan werk. Die eenheid het 'n privaat buite-area met 'n tafel en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of oorslaapbesoekers word toegelaat nie.
Gaste kan heerlik tuisgemaakte maaltye vanaf die gasvrou geniet en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Olivewood gebruik sonkrag, is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeirewe insluit.
Huisreëls
Geen partytjies of oorslaapbesoekers word toegelaat nie.
Gaste kan heerlik tuisgemaakte maaltye vanaf die gasvrou geniet en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie unieke, sonkrag-aangedrewe verblyf is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 ruim slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en DStv, en die badkamer het ’n aparte stort, bad, wasbak en toilet. Die suite het ’n aparte kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, soos ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n werkspasie. Daar is ’n buite-area met ’n tafel en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeirewe insluit.
Huisreëls
Geen partytjies of oorslaapbesoekers word toegelaat nie.
Gaste kan heerlik tuisgemaakte maaltye vanaf die gasvrou geniet en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié sonkrag-aangedrewe eenheid is bo en word met 'n steil trap bereik. Dit het 'n dubbelbed met 'n TV, verhit-en-eetgeriewe, 'n balkon met sitplek, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid bied slaapplek vir 2 en gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeirewe insluit.
Huisreëls
Geen partytjies of oorslaapbesoekers word toegelaat nie.
Gaste kan heerlik tuisgemaakte maaltye vanaf die gasvrou geniet en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crescent-weg 4, Parkwood, Johannesburg, 2122, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang