Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Nieu-Bethesda

Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Engela O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gebly en gekuier. Baie interessante dorpie. Ons het vreeslik lekker gebly. Wat 'n oulike cottage, baie goed toegerus met meer as verwag en uiters netjies. Baie goed geleë, kon oral heen stap. Pierre en Malinda is die beste gasheer en gasvrou. Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie goeie inligting oor die dorpe, vriendelike ontvangs en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More Lana Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Dit was lekker om jou sus te ontmoet en ons hoop om jou ook eendag by ons te kan ontvang. Groete Pierre en Malinda

Jocelyn R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Had a great time. Had a wonderful time. Everyone was friendly and felt welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
Good morning Jocelyn, Thank you so much for your kind words, this after being left in the dark for several hours by Eskom... and not once but twice! Your patience in the circumstances was just amazing. We hope that we in future can offer you the stay you deserve. Again, thank you for being kind. Pierre and Malinda

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles wat jy benodig, is beskikbaar en die blyplek is regtig baie sentraal. Alhoewel ons net 1 nag oorgebly het, was dit heel lekker. Ons kon die dorpie sommer daar te voet verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More Francois Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons terugvoer te gee. Natuurlik is dit lekker om sulke mooi woorde te ontvang. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Karoo-groete Pierre en Malinda

Hennie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gesellig en vreedsaam. Ons is baie vriendelik ontvang en rondgewys. Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die cottages is ook baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loma L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Heerlik gebly. Skoon, netjies en ruim. Baie lekker sentraal geleë. Heerlik gebly. Die kuier was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Country Cottages
More Loma Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons kyk uit na julle volgende kuier en hopelik is dit voor Desember 2026. Karoo-groete Pierre en Malinda

Trevor H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Was voldoende. Verblyf was netjies, kort 'n lugverkoeler. Die waaiers is onvoldoende en raserig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kon lekker stap en besienswaardighede besoek. Uiters netjies en skoon. Naby aan restaurante en die Uilhuis geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gereiflik, goed gelee en vriendelike mense. Ons het lekker gerus by die blyplek. Goed gelee vir die Sibling stoep tasting wat ons bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

230 Hudson Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0677294014f9b8d568711b0f31ee689aaa2755a5101ebd0e9f3fe0a9739aa5869115df5c77fc6476d66aa3fbe21928f5d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866651492341 24.553858637809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang