Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courageous Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Vicky D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker oornag plekkie. Wat op die foto's is, is wat jy kry. 'n Lekker bed en genoeg komberse. Ek het baie lekker gebly, daar is ook genoeg spasie in die kamers en die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Simple yet comfortable. Quick and comfortable, everything we needed for our overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Lekker halfpad stop na Noordkus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Aangenaam en rustig. Aangename verblyf. Terrein mooi versorg, stil en rustig. Alles wat mens nodig het in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stienie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cosy, gasvry, veilig. Sal beslis aanbeveel! Warm kombers en verwarmer op 'n yskoue aand. Gasheer het bedagsaam op ons gewag, al het ons eers na 8 die aand gearriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renée S
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker geslaap, gemaklike woonstel met banke en beddens. Baie lekker gebly, kon selfs rugby kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Neat and tidy. Perfect for a midway stop. Second time staying at Courageous, this time was booked in at room 5, was greeted at the gate and shown where the room was. The room was neat and tidy. A plus point was the electric blankets as it was quite cold that night. Courageous is the perfect stopover and will use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel V
1 nag
5.0
Jun 2024

Verbasend netjies en skoon. Baie lekker oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gerus vir die aand. Dankie baie vir die goeie diens en dat dit skoon was. Ons het veilig gevoel. Ons het ons hondjie saam gebring en sy kon veilig rondloop buite onder toesig. Ons sal weer definitief oorslaap vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: King-straat 25, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db372a154972f395b3875eb872a905a89988c7b84ed79c3f96b45b54d9821b03495731e1b21cd8e03b20d70ec635534a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 25 King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.28135 29.13646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang