+59
Selfsorg in Harrismith

Courageous Self Catering Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Bonita F
1 nag
5.0
Jan 2026

Netjies, stil en gemaklik. Dit is 'n baie skoon netjiese plek. Ons het net oorgeslaap oppad na KZN en dit was voldoende vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Puik geleë om oor te slaap oppad na KZN. Puik fasiliteite. Dankie dat jy ons oorgeskuif het na jou nuwe mooi plek. Ons het heerlik daar oorgeslaap. Ons vir seker weer jou gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker oornag plekkie. Wat op die foto's is, is wat jy kry. 'n Lekker bed en genoeg komberse. Ek het baie lekker gebly, daar is ook genoeg spasie in die kamers en die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Veilig en voldoende vir kort, goedkoop oorstop. Basiese is in plek vir vinnige oorstop. Bietjie ongemaklike uitleg in klein vertrek. Afwerkings is effe onnetjies.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christo G
1 nag Gesin met tieners
2.6
Feb 2026

We did survive the night, but it was very warm and there was only a fan in the room. Upon arrival, the cleaning lady was the only one on site and wasn't aware that we were supposed to check in. We arrived at 14:15 and had to wait until 14:35 before the lady confirmed that we were staying in Room 1, but the room wasn't ready although you can check in from 14:00. We had to wait until 15:05 before we could enter the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Lekker halfpad stop na Noordkus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Aangenaam en rustig. Aangename verblyf. Terrein mooi versorg, stil en rustig. Alles wat mens nodig het in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Gerieflik. Gerieflike kamer, skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Petronella P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Gastehuis is goed, maar ongelukkig is Harrismith baie vervalle. Baie slaggate. Gerieflik en skoon en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db372a154972f395b3875eb872a905a89988c7b84ed79c3f96b45b54d9821b03495731e1b21cd8e03b20d70ec635534a78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 25 King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.28135 29.13646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang