Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 311

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.8
Veiligheid
3.3
Riette K
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Feb 2023

Baie goeie ligging, maar woonstel kort baie opknappingswerk. Die woonstel is geleë in 'n baie goeie ligging met die strand regoor die pad. Saans is dit baie raserig met dié dat daar 2 restaurante skuins onder die woonstelblok geleë is. Die besige pad voor die woonstel dra ook baie verkeer. Die woonstel self kort baie opknappingswerk sowel as skoonmaak. Ek het ook opgestaan met vreeslik baie bytmerkies oral op my lyf. Ek vermoed daar was goggas in die enkelbed waarop ek geslaap het. Let wel, daar word 'n ekstra deposito van R1500 gevra bo die totale bedrag van verblyf. Daar word ook net een toiletrol voorsien vir die duur van verblyf vir 'n blyplek vir 4 mense. Die verhuringsagentskap se mense was wel baie vriendelik.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Corrie
Cozumel 311
Ons vra verskoning dat die eenheid nie in 'n tip top toestand was met u aankoms nie. Ons het die eenheid ‘n deeglike diep skoon gegee na u verblyf. Ons verskaf 'n na-ure nommer by u aankoms en as u ons ingelig het oor die bytmerke sou ons u dadelik na 'n ander eenheid geskuif het. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis en word op die LekkeSlaap-webwerf gespesifiseer aangesien sommige gaste ongelukkig sake bederf deur ons reëls te verontagsaam. Sodra 'n bespreking gedoen is, stuur ons wel 'n bevestigings-e-pos aan die gas wat aandui dat ons slegs die eerste rol toiletpapier verskaf om die daaglikse tarief laag te hou. Ons streef daarna om ons standaarde in ons eenhede te handhaaf en te verseker dat gaste 'n genotvolle verblyf geniet.

Ricolene B
Kort verblyf
1.6
Feb 2023

Kuier by Sandbar ongelooflik. Glad nie veilig gevoel nie. Twee wagte het heeltyd buite op fone gestaan. Daar is karre in diestraat wat strand toe gegaan het. Almal sit voor Cozumel en rook en drink in straat, loop voor karre in dronk. Nee, dan bly ek liewers by Sandbar. Die koppies en borde is nie dieselfde nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Belinda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Awesome! Heerlike plek en veilige kompleks. Heerlike strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2017

Perfek geleë. Was ideal geleë, kan letterlik oor die pad stap en jy is by die see. Uitsig asemrowend, het elke middag walvisse gesien. Rêrig die moeite werd gewees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 79

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NjY4NzhlLTJiODctNGQxOS04OWU2LWJiYTg5Nzk0MjcyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664634960951 31.122249734255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang