Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Cozy B
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anneline B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Baie lekker gebly.

Sal weer daar gaan bly. Kamer was baie oulik met alles wat ek nodig gehad het. Eienaar was baie vriendelik.

Charlene J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Gerieflik, netjies, veilig en lekker.

My seun Sias het sy speaker daar vergeet. Die personeel het dit ingehandig by Desmond. Desmond het dit vir ons gehou, ons het dit gaan oplaai 2 dae later. Dankie Des, jou plekkie was heerlik, gerieflik en veilig. Ek het heerlik geslaap.

Andrid G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andrid G

No service.

Please note when you stay at Cozy B you can wait outside the gate and you need to ask for everything like water for the kettle. The TV only has one channel.

Chantell S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chantell S

Beddegoed nie in goeie kondisie nie, klein asblik vir 'n selfsorgeenheid, badkamer en kamers kry nie genoeg ventilasie nie.

Cozy B het glad nie 'n bad wat wel so wys op hul foto's nie. Nie genoeg komberse vir wanneer dit koud is nie. Daar was laat gekuier Vrydagaand wat min rus veroorsaak het.

Carl B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl B

Excellent, very neat and comfortable bed

Well priced, very save, in a boomed area. Very close to restaurants, malls and highways. Clean and neat. Owner very friendly and helpful.

Maryke B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Ek het baie lekker gebly. Die mense is baie gasvry en sal enige tyd weer daarheen gaan.

Dit was 'n aangename ervaring naby winkelsentrums. Die die gastehuis is baie netjies. Die diens was baie goed gewees en sal definitief mense aanbeveel om ook daar te gaan oornag.

Pieter A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Baie aangename en netjiese plek.

Jacuzzi en swembad was baie skoon. Kon gemaklik kuier en braai.

Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Eenvoudig en gemaklik.

Basiese behoeftes en gemak.

Rudi G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi G

Goed ingerig en sentraal geleë.

Het lekker gebly. Des was vriendelik en behulpsaam.

Gerry L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerry L

Very comfy, fresh and relaxing venue, we will use facility again.

Lovely room with all the requirements one would need, nice and clean and lovely pool outside. Friendly staff and support.

Annene J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annene J

Akkommodeer sonder twyfel.

Ek het 'n booking fout gemaak en dit Vrydag besef toe ek die confirmation e-pos ontvang het en besef ek het met 'n week dit te vroeg geboek. Ek het hulle Vrydag gekontak en hulle het my geakkommodeer om dit te skuif. Dit was 'n baie groot verligting. Die eienaar is baie aangenaam en het my nie enigsins laat sleg voel vir 'n fout wat ek gemaak het nie. So vir dit is ek baie dankbaar.

Charlton J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J

Heerlik.

Dit was lekker om by Cozy B tuis te wees. Gaan beslis weer.

Daphney I - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphney I

Everything was perfect.

Des was very welcoming, the service, the place is very clean, the pool was clean though we couldn't swim because of the weather but we enjoyed our stay very much. The place is closer to the mall which made things very easy for us.

Joggie R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie R

Het 100$ voldoen aan my behoefte.

Sal dit weer gebruik in die toekoms. Dit was 100% vir my behoefte. Plek was skoon en netjies. Veiligheid was ook baie goed.

Liezel P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

A relaxing stay, the perfect name as it is such a cosy cottage.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne verblyf, die perfekte naam, want dit is só 'n knus kothuis.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Nice and clean.

Het baie lekker gekuier by Cozy B sal weer 'n dag of twee boek.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker and skoon.

Had a very nice stay at Cozy B. Will stay there again for a day or 2.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilhelmusstraat 4, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e7050ef3f390866963623a22e321c02b1bd8130e07620fdffbe5306955c4cc7842a609723d8cca63a8974d0eb501b44bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 4 Wilhelmus Street Meadowbrook 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.162306851892 28.161279271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang