Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hanno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Luilekker heerlikheid en gemak. Lekker plekkie vir 'n wegbreek met alles en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cozy Cottage
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is verheug dat julle gemaklik gebly het!

Vian B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Rustige en veilige plekkie. Cozy Cottage is 'n geskikte plekkie vir 'n wegbreek saam met jou gesin. Dit is nie ver van die see nie en is baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2023

Ontspannend. Baie rustig en naby die hoofstrand.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henriette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

We enjoyed Witsand as it was our 1st time there. I had to phone for the DStv to be connected. I did not like that. And we were supposed to be out at 10 on Sunday. At 8 the DStv was switched off. The owner did not make us feel welcome. Tone of voice over the phone. We loved the walks on the beach. Friendly people around. Enjoyed the one shop there is. Will visit Witsand again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Cozy Cottage
Dear Henriette, I am sorry that you did not feel welcome. The DStv is an automated service unfortunately. I will make a note on the booking for future visitors to take note off that. Many thanks for bringing it to my attention.

Linda R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rustigste omgewing vir ordentlik ontspan. Die huisie het alles wat mens nodig het, selfs speletjies vir die kinders en 'n paar DVD's vir reëndae. Die huisie is baie netjies, die omgewing rustig en met korrespondensie is my vrae elke keer vinnig beantwoord. Sal definitief weer daar wil vakansie hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cozy Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet en alles gemaklik gevind. Groete tot volgende keer! Susan

Chris J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Dis 'n baie netjiese, goed toegeruste huis, met alles wat 'n mens nodig het. Ons het nie daarmee 'n probleem gehad nie, maar ek kan dink as die weer nie saamspeel nie, kan 'n binnebraaiplek 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cozy Cottage
Baie dankie Chris. Ons is so bly julle het dit geniet en die plek gemaklik gevind. Dankie vir die binne braai voorstel!

Marlize H
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Ons het heerlik gekuier, baie dankie. Ons was van oud na jonk 93 jaar, 56, 45,18, 11 en 7 en almal het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cozy Cottage
Ons is so bly julle verblyf was gemaklik en vreugdevol. Groete tot 'n volgende keer.

Delia N
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Ek het heerlik gekuier en niks kort gekom nie. Coz'y Cottage is binne loopafstand van die groot strand en die rivier geleë en ook naby aan Nella se winkel. Indien mens met 'n groot groep gaan, so dit raadsaam wees om jou kos saam te vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Fantasties. Skoon, loopafstand van see en Anchorage restaurant, sal nie Pili Pili Restaurant aanbeveel weens swak diens. Alles wat jy nodig het in huis, neem slegs kos en klere saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Cozy Cottage
Baie dankie Nicolette. Ons is so bly julle het die verblyf en tyd in Witsand by Cozy Cottage geniet. Groete tot volgende keer.

Elizabeth E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2020

Rustig en stil. Ons het regtig die paar dae se stilte geniet. The Wool Shed is 'n ekstra juweeltjie. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Cozy Cottage is volledig ingerig. Anchoridge bedien heerlike kos. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blombossingel 9, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqD3EShYA8fnJlbB8TXXWKoipEwj4d5R7WQUEiXx08cm8mSTFLk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 9 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.39466085505 20.855995873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang