Cranberry Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieshoutstraat 7, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cranberry Cottage is in Kathu en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die gastehuis beskik oor 28 en suite-kamers. Die Ceaser Sienna-kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook elkeen lugversorging, 'n TV met DStv, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die deur maak op 'n stoep oop.
Die Napoli-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook elkeen lugversorging, 'n TV met DStv, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Villa Ricci-kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n TV met DStv, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Casa Romana-kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Nieshoutstraat 7, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Cranberry Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieshoutstraat 7, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang