+61
Gastehuis in Colesberg

Crane Cottage

  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Crane Cottage is in Coleberg, 'n omgewing wat bekend is vir die natuurreservaat, natuurlewe, museums, kunsgallerye en die bekende besienswaardighede soos die Gariepdam en die Oranjerivier.

Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir 30 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n privaat ingan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is WiFi en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Naby doendinge sluit in stap, bergfietsy, wandeltoere en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 254 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adele K
5.0
Uit die boonste rakke. Baie lekker. Baie dankie. Soos altyd.
Feb 2026
Helene K
5.0
Baie dankie vir heerlike nagrus. Sal beslis aanbeveel. Heerlike, veilige, rustige plekkie.
Jan 2026
Kaylien S
Gesin met tieners
5.0
Rustig, netjies, skoon en veilig. Ons het ons tydjie vreeslik geniet en goed gerus. Dit was 'n rustige plek, vreeslik skoon en die atmosfeer was vars ...
Sien meer
Jan 2026
Niki G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oorslaap plek! Ons het baie lekker gebly. Oulike kamer vir 'n gesin. Naby aan alles. Oulike gasvrou. Sal definitief weer daar bly!
Jan 2026
Robert S
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely stay over there again. Excellent stay. Friendly host. Perfect location with restaurants on your doorstep.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 254

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Crane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 254 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang