Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Crassula

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hugo J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Briljante plek en vriendelike mense. Fantastiese plek en lekker gebly. Van Asw en Mariaan baie gasvry en vriendskaplik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljoen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gerus met wonderlike see-uitsig in vyfster akkommodasie. Die eenheid, die omgewing, die gasheer en gasvrou en alles rondom dit is vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sommer by die Pikkewyne! Baie aangename en netjiese verblyf. By die see. Mooi uitsig. Heerlik gerus. Sal beslis weer besoek. Baie goed toegeruste kombuisie. Heerlike muffins en beskuit. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Besonders lekker en stil. Naby aan die see en pikkewyne op die strand. Baie vriendelike gasheer en uitstekende ligging. Woonstel is baie gerieflik toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Ons gashere is menslik. Ons twee dae verblyf was hemels. Kamer mooi, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Hoogtepunt vir ons was die pikkewyne. Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties! Perfekte naweek! Verwelkoming was tops, die beroemde muffins en beskuit was heerlik! 5 ster verblyf, sal enigeen aanbeveel om dit te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Just fantastic. It was just fantastic with everything and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Van die beste. Jy kan net opdaag en die omgewing geniet. Nogmaals dankie. Baie vriendelike ontvangs. Marianna het moeite gedoen om ons behoorlik in te lig oor die plaaslike omgewing. Muffins, konfyt, margarine en beskuit 'n treffer. Plek is baie netjies en besonder goed geleë. Sal beslis weer daar oorslaap en kan dit baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Restful, peaceful and very enjoyable indeed. Excellent! The service and attention to detail by the hosts were perfect. Cleanliness, neatness, quietness and tranquility are all guaranteed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011