Credo Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal van Schoor-straat 18, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R998 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Credo Guest House is sentraal in die Dan Pienaar-buurt van Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is reg oorkant die Serenitas aftree-oord, 800 m van Willem Postma, 3 km van Oranje Meisieskool, 1,5 km van Sentraal Hoërskool en 2,4 km van St Michaels en St. Andrews skool af.
Daar is 3 selfsorg-gastekamers, terwyl die ander 6 kamers slegs 'n yskassie en 'n mikrogolf het. Al die kamers het óf 'n dubbelbed, koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of lekker op die perseel braai. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek,
Eunice Hoërskool en Grey College is net 4 km ver en die Mediclinic is slegs 2,7 km van ons af. Besienswaardighede in die omtrek sluit die Bloemfontein-dieretuin, Franklin-natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, verskeie historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Harm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Generaal van Schoor-straat 18, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Credo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal van Schoor-straat 18, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat