Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Stone

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helena V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lekker naby aan die dorp, baie veilig gevoel. Ons het baie lekker gebly. Jys naby die dorp, so kan sommer stap na al die plekkies toe. Enige nadeel, daar was nie genoeg warm water vir so 'n groot groep mense nie. Ons was 4 grootmense en 4 kinders. Die warm komberse op die beddens was 'n lekker bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustige tydjie in pragtige omgewing. Lekker gebly. Kaggel was heerlik om die koue uit te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Baie netjiese, gemaklike verblyf. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Very relaxing and the house was equipped with everything needed! Lovely neat cottage with enough room for 8, very cosy and warm. Close to main road (walking distance). Felt very safe and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Critchley Stone
Thank you for your support and kind review. We look forward to having you back.

Robyn V
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Cosy and comfortable. The house was lovely and cosy, just like the pictures. The noise from the trucks that drive on the main road is quite prominent, but we ignored it and had a great weekend anyway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Endriette M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Pragtig, gerieflik, knus, goed toegerus. Lieflike plek. Alles so pragtig en warm toegerus. Die tuin en die rose is ook baie mooi. Slegs die grootpad met die groot trokke deur die dorp het gepla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchlely Common Village Estate 5, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6da2fd988da033a1e8e7df8297369eefc24fe7b5f40d5ece7b2c2d4afa96c5ab769b17101c945b48689c14678c9df5713cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Teding Van Berkhout Street 5 Critchlely Common Village Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.416986290267 30.10956376791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang