Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crooked Cabin

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Crooked Cabin
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Crooked Cabin het slaapplek vir 6 en 3 slaapkamers. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle kamers het losstaande waaiers. Daar is ook 'n lieflike grootte badkamer met 'n groot hoekbad, handstort en doofligte vir die romantikus. Alle linne word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke saam. Verder is daar ook 'n kombuis en sitarea. Hout word voorsien vir die kaggel en braaiplek (genoeg vir die aantal dae wat gaste bly, as dit klaar is moet gaste self aanvul). Die eenheid maak oop op 'n groot onthaaldek met ingbeoude braaigeriewe, 'n Jacuzzi en asemrowende uitsigte oor die baai en werkende hawe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Snuggle Inn
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Snuggle Inn is 'n volledig gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4. Daar is ook 2 kamers met dubbelbeddens. Albei kamers is ingerig met waaiers teen die muur, klerekaste, bedtafeltjies met lampies en 'n lieflike grootte badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, asook handdoeke vir die jacuzzi. Die jacuzzi is op die onthaaldek met braaigeriewe, 'n tafel en stoele. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond en dan ook 'n ou, swart Dover-stoof in die baie groot kaggel wat heeltemal werk. Daar is 'n TV in die oopplan-leefarea. Gaste by The Snuggle Inn kan die swembad geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Lights-laan 84, Plot 4057 Harbour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7300a01da72b5c517f746019907a04396a1c8d15370ca9a3f10e5a9f17b8acdfe954479fc0504d95ba001183524072cb83b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 119 5 1 5 84 Harbour Lights Avenue Plot 4057 Harbour Lights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.753974728591 18.005414307117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang