Cullinan Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sterkloopstraat AA8, Buffelspoort, Rustenburg, 0284, Noordwes
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cullinan Cottage is 'n oorspronklike Cullinan-sinkplaathuis wat nou op die Owlswood-plaas in Buffelspoort in Rustenburg staan. Dié kothuis aan die voet van Tonquani-kloof en langs Easterkloof in die Magaliesberge bied selfsorgverblyf aan 'n gesin of vriende.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en stort het.
Die kombuis is met 'n steenkoolstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep, 'n swembad en 'n boma met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sterkloopstraat AA8, Buffelspoort, Rustenburg, 0284, Noordwes
Sien meer verblyf in Buffelspoort Mooinooi Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sterkloopstraat AA8, Buffelspoort, Rustenburg, 0284, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang