Cultivar Guest Lodge
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonniemile-pad, Langs die M12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cultivar Guest Lodge is tussen die prentjiemooi Stellenboschberge en die pragtige wingerde, net 7 km van die middedorp af en bied 'n rustige wegbreek in 'n groot laventeltuin.
Al 16 kamers is uniek versier. Verblyf word in Standaardkamers, Deluxe-kamers en Superieure kamers aangebied, elk met 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n haardroër, iPod-stasie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Die meeste kamers het 'n stoepie waar gaste die Suid-Afrikaanse son saam met 'n glas plaaslike wyn en die uitsig op die berge kan geniet.
'n Buffetontbyt is ingesluit. Piekniekmandjies en middagete-pakkies is op versoek beskikbaar.
Die Cultivar Guest Lodge het 'n beskutte stoep met 'n sit- en kroegarea, 'n koffiekroeg met 'n kaggel, 2 swembaddens met sonstoele, kussings, sambrele en 'n uitsig oor die platteland en wingerd. Mobiele spa-behandelings is op versoek beskikbaar. Fietse kan gehuur word en hulp met aktiwiteite en uitstappies in die wynlande en in en om Kaapstad is ook beskikbaar.
Die unieke boustyl en ontwerp van die hoofhuis, vleuels en balkon staan in perfekte harmonie met die berge, groenigheid en wingerde in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ulandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bonniemile-pad, Langs die M12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Cultivar Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonniemile-pad, Langs die M12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap