Curiocity Cape Town
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 153, Groenpunt, Kaapstad, 4005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Curiocity Cape Town is 'n tripelverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en, soos Curiocity se kenmerkende styl betaam, is baie van die dekor-elemente met die hand gemaak. Curiosity Cape Town is gebou met behulp van van Suid-Afrika se vernaamste plaaslike ontwerpers en dit bied 'n ontwerp-gedrewe hibriede hotel wat vir die moderne reisiger gebou is.
Verblyf word in 19 kamers aangebied naamlik die Gesinsuites, Premium Deluxe-suites en Premium Privaat Suites. Elke suite het 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuisie. Sekere kamers het privaat balkonne.
Die hotel het 'n swembad, buite-sitarea, 'n kafee en gratis WiFi.
Curiosity vorm deel van 'n netwerk van hotelle met 'n Afrika-ontwerp, wat sakpasverblyf aan verskeie soorte toeriste bied, of dit nou 'n enkelreisiger, groep, globale reisiger of die plaaslike toeris is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Robynne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 66
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hoofstraat 153, Groenpunt, Kaapstad, 4005, Wes-Kaap
- Gaste dink Curiocity Cape Town het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 153, Groenpunt, Kaapstad, 4005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang