Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CZicht - Self Catering Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Maresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kompak maar gerieflik. Alles wat ons benodig het. Baie mooi uitsig. Langs besige straat. Sentraal geleë om by alles uit te kom. Omheinde stukkie gras vir ons hondekind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly! Pragtige uitsig vanaf slaapkamer en ook die lekker groot stoep wat uitkyk op pragtige tuin en die baai. Privaat en ruim eenheid. Alles was gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
CZicht - Self Catering Apartment
Beste Tanya Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te hê. Vriendelike groete

Elmarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig. Ons het heerlik ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awesome. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
CZicht - Self Catering Apartment
Beste Amber Dankie, dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Vriendelike groete

Hanri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Verblyf en die "host" was amazing. Beveel CZicht definitief aan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
CZicht - Self Catering Apartment
Beste Hanri. Dankie baie vir jou pragtige resensie. Dit was heerlik om jou te huisves. Vertrou alles het by jou goed afgeloop. Jy is so vroeg uit, ons het mekaar gemis, vir groet. Maar ons sal weersien. Mooiloop, Pieter.

Petronella S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend. Gasheer duisend. Pragtige, netjiese en goed ingerigte plek. Asemrowende uitsig. Sal vir seker aanbeveel vir iemand wat hul 4voet kinders saamvat. Veilige plek vir dierekinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
CZicht - Self Catering Apartment
Dankie Petronella Dit was 'n voorreg om julle en die twee viervoetjies te ontvang. Julle is juweel gaste Sien weer & mooiloop.

Marlise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was perfek. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
CZicht - Self Catering Apartment
Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos jou te ontvang. Ons hoop om jou aanstonds weer te ontvang. Vriendelike groete, Pieter en span

Dr Jacques S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Skoon en netjies, gerieflik en sentraal. Ek het baie lekker gekuier en my verblyf was uit die boonste rakke - my gasheer was uiters vriendelik en hulpvaardig - dankie Pieter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Koffie in die oggend saam daai view was fantasties. Vir wat ons nodig gehad het, was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Wonderful place to stay and relax. We are happy and satisfied with a very warm welcome and assistance from Pieter. The awesomeness of the place, house, view of the sea, and gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsh-straat 123, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7633d8af0e148624774fce2d82eda56aaa1d06c86626099af903858f936bf111d9ccacfc78f213d9016bf1682179b2e1317a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 123 Marsh Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.182027243773 22.136042772736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang