Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daai Plek Holiday Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daai Plek is ’n lieflike vakansiehuis waar jy heerlik kan ontspan saam met die hele gesin. Ongelukkig word partytjies en musiek nie toegelaat nie.

Die selfsorg-huis het 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Daar is ’n volledig toegeruste kombuis, 'n gerieflike sitarea met DStv, 'n lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Die selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer, ’n en suite-badkamer, DStv en ’n kombuisie.

Richardsbaai is die perfekte plek vir visvang, voëlkyk, branderplankry, swem en kanovaart, en daar is pragtige paadjies in die omgewing wat jy gerus per voertuig kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Carina E
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Rustig. Al probleem was dat daar nie DStv was nie. Heerlik gebly. Rustig en gesellig.
Aug 2024
Minette W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Fantastiese plek met vriendelike en hulpvaardige staff. Sal weer gebruik.
Sep 2022
Alida D
5.0
Baie baie gelukkig gewees met Daai Plek Holiday Home. Baie baie dankie vir al jou gasvryheid en hulp gedurende ons verblyf. Jy is een amazing mensie e...
Sien meer
Sep 2022
Zamantsingo Z
Gesin met klein kinders
5.0
We had a good time there and the service was 100%. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2022
Sonita V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Kan oor niks kla, was silwerskoon, presies soos op die foto. Baie mooi plekkie. Vriendelike personneel. Ek sal Daai Plek vir enige iemand aanbev...
Sien meer
Apr 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Daai Plek Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPnXj7FJiKIFEBPEpZ71XRYOBLY6N5uiF8OFTwXZYR91GU3JSXw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 61 Via Verbena Veld en Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.734409296169 32.060746588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang