Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 76 resensies vir Damas
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Medal P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medal P

Pleasant indeed.

Staff friendly and helpful.

Morne P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Wonderful stay, would recommend.

See stars.

Barry D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Good for any traveller.

All was perfectly fine and as expected as per your marketing material.

Alice D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice D

Baie lekker gebly.

Baie rustig en die personeel doen baie moeite. Die kos in die restaurant is uitstekend.

Lionel D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel D

Fantasties.

Die verblyf was perfek vir 'n wegbreek uit die stad met die gesin.

Brendan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan F

Great.

Place is as advertised with wonderful people working there. Great value for money. Solar panels for convenience during load shedding was a great value add that was not advertised. Friendly dogs on the premises; however, I would have preferred if they were kept on the private property as I have small kids. Delicious breakfast with a variety of options.

Michael M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Oornag stop Kaap toe, beste plek.

Awesome plek, vriendelike, behulpsame mense, genoeg parkering.

Ryno M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M

Very nice and quiet.

My stay was memorable.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sonja K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja K

N/a.

Alhoewel ek laat weet het dat ons 9:00 sou arriveer, was daar geen een om ons te ontvang nie. Net die eienaar wat aanwysigings op die telefoon gedoen het.

Jaco P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Waarde vir geld - plek wat weer besoek gaan word.

Damas bied 'n rustig en veilige verblyf. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. Goeie gasvryheid laat besoekers welkom voel.

Misha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha M

Tranquil.

Loved the peace and quiet. The dogs made friends with me. The only disturbance would be the early travellers leaving around 3, which caused the motion lights to go on and off.

Riana / Michael M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana / Michael M

Baie mooi omgewing, skoon en netjiese blyplek.

Ja, dit was skoon en netjies.

Doreen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Aangename verblyf.

Ons was daar vir 'n troue. Alles was perfek vir wat ons nodig gehad het. Die plaas se woefs het ons besonder welkom laat voel. Ons was nie een oomblik sonder geselskap nie. Lief hulle.

Charlene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Altyd rustig.

Lekker naby aan die dorp.

Lorenzo B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo B

Value for money. Love the setting, staff and the dogs. Such a vibe!

The breakfast was out of this world. Perfect place for a Worcester weekend away!

Charlene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Rustig.

Naby aan die dorp. Naby die casino. Baie stil en rustig.

Teresa E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa E

Vriendelike ontvangs en netjiese akkommodasie.

Die advertensie stem ooreen met die werklike akkommodasie.

Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter N

Waarde vir geld is die enigste probleem.

Die toestand van die badkamer is nie ooreenkomstig met die bedrag wat betaal word per nag nie. Die aanduidings op al die badkamerkrane van watter kraan warm/koue water is, is verwyder. Een stort kraan is los. Daar is dele in die strort se vloer waar die groute swart is. Die toilet is los en water lek reeds vir 'n geruime tyd as daar so na die aanpaksel op die grond gekyk word. Andersins was alles goed.

Bianca M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Netjies & waarde vir geld.

Die kamer was skoon en netjies, en het alles gehad wat nodig was, plus die bestuurders kon ons akkommodeer met 'n vroeër inkloktyd weens 'n troue. Kan hulle definitief aanbeveel!

Lelani F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani F

Baie skoon, gerieflik en sentraal.

Sentraal geleë. Skoon en gerieflik.

Charl S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl S

Rustig.

Sal weer Damas besoek. Lekker ontbyt geniet.

Anro B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anro B

It is beautiful.

I enjoyed my stay. Nice food and the owner is nice.

Charlene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B

Netjies kamers en baie vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en skoon en tydens Loadshedding, kon ons steeds die waaier en ligte in die eenheid gebruik. Pragtige en netjiese perseel, gras is groen en word netjies instand gehou.

Charlene S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Rustige wegbreek.

Damas is baie mooi en rustig. Naby die dorp, maar ook vêr genoeg. Vriendelike personeel. Sal dit beslis kan aanbeveel en sal ook beslis weer gaan.

Hester V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Tuis gevoel.

Ons kon raad vra oor die omgewing van Worcester en almal was vriendelik en hulpvaardig.

Gavin V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin V

Baie mooi en rustig en ook veilig gewees.

Die ligging was pragtig en weg van die sentrale dorp area. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

Phillip H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip H

Net oorgeslaap en weer vroegoggend vertrek.

Plek was netjies en skoon. Baie stil wat ons geniet het.

Louis M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Vriendelik ontvang. Mooi skoon en netjies.

Baie lekker gebly by Damas. Ons is vriendelik ontvang. Kos was baie lekker. Sal weer teruggaan.

Claire B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B

Wonderful views and friendly staff.

Great place to stay over.

Olga V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Uitstekend!

Dit is die perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek. Lekker rustige atmosfeer en die eenhede is baie netjies en privaat.

Linda H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Die ligging was 'n verrassing!

Ek is baie vriendelik ontvang deur 'n baie gawe gasvrou. My kamer het alles gehad wat ek benodig het, was maklik bereikbaar en my motor was veilig. Baie dankie vir die elektriese kombers, dit was 'n baie welkome toevoeging op 'n ysige winteraand. Dankie ook dat die DStv, M-Net én Kyknet ingesluit is. Ek sal weer gaan kuier.

Ronette O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette O

Dit was baie lekker en ontspanne.

Dis was 'n lekker wegbreek vir 'n troue en die breakfasts is baie, baie lekker.

Paul V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Country feel.

Situated in a lovely area and great view of the surrounding mountains. Far enough out of town to be quiet, but close enough to be able to easily get into Worcester. Nice restaurant and I had a lovely dinner and breakfast. Staff were all super friendly and accommodating (they even checked if I'm still coming to dinner when I was a bit late). I loved the gardens around the room.

Frikkie En Hettie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie En Hettie N

Dit was aangenaam met vriendelike personeel.

Die ontbyt was baie lekker en meer as genoeg.

Sarie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Warm gasvryheid op 'n koue wintersaand.

Ons was die enigste 2 gaste wat aandete wou eet. Hulle het die restaurant net vir ons oopgemaak.

Mario- B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario- B

Ons het dit baie geniet.

Heerlike ontbyt met baie goeie diens.

Louis N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis N

Skoon, netjies en baie gemaklik.

Die ontbytdiens was fantasties.

Brumilda J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brumilda J

Relaxing

The atmosphere was so calming, relaxing. The staff was respectful and gave us the peace and quiet we needed.

Robert D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Was 'n warm, tog baie lekker omgewing. Sal gerus weer daar tyd spandeer, maar vir 'n langer tydperk.

Gaan gerus na die gastehuis en gaan verken die omgewing.

Wilnette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilnette D

Was baie beïndruk met Damas.

Regtig goeie waarde vir geld, pragtige plekkie met als wat ons nodig gehad het. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Kan met graagte Damas aanbeveel.

Santie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie M

Goeie waarde vir geld.

Heerlike ontbyt.

Johan En Wilma P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Wilma P

Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik.

Baie dankie aan die Damas personeel. Ons het een aand geslaap en alles was pragtig en netjies. Die ontbyt was heerlik en ek sal Damas enige tyd aan mense voorstel.

Damas se terugvoer

Baie dankie Wilma,

Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike Groete,
Damas

Damas
Erika B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Goeie diens gekry. Ontbyt in hul restaurant was smaaklik. Lugversorging in eenheid was effektief. Hulle het die sagste sosaties vir ons gemaak. Sal weer daar bly!

Jonty G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonty G

Damas is an excellent option for accommodation and it offers everything a traveller could wish for, whether it be for overnight, or a longer stay.

I would most definitely recommend Damas with the greatest of confidence. Neat and clean and very comfortable accommodation where everything is thought of and available. The service from the office is friendly, polite and very prompt and efficient. Breakfast which is included is really outstanding and served in the lovely restaurant setting for which Damas is well-known.

Steven V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Love this place!

Stayed for one night. Relaxing accommodation and restaurant on the farm. Quiet and safe, will definitely be making this my new monthly stop over.

Damas se terugvoer

Dear Steven,

We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next visit.

Kind Regards,
Damas Team

Damas
Hilleen A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilleen A

Very comfortable and relaxing.

A quaint, relaxing, comfortable room. Very welcoming and friendly reception. My stay there was worth it and would recommend it to any traveller seeking a restful break.

Damas se terugvoer

Dear Hilleen

We are glad you enjoyed your stay at Damas and thank you for your kind review.

We are looking forward to your next visit.

Kind Regards
Damas Team

Damas
Erens. (tokkie) P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erens. (tokkie) P

Netjies, skoon en baie goeie standaard. Puik.

Pragtige natuurskoon. Heerlike ontbyt en aandetes. Gastekamer was netjies, skoon en baie goeie standaard. Baie gasvry. Puik gastehuis om te oornag.

Damas se terugvoer

Tokkie

Baie dankie.
Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Dis altyd lekker om goeie trugvoering vanaf ons gaste te ontvang.

Vriendelike Groete
Damas

Damas
Sias G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sias G

'n Aangename, rustige verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Alles wat nodig is en 'n vriendelike ontvangs. Die wonderlike boom waarom die restaurant gebou is, maak die gebou iets besonders.

Damas se terugvoer

Anna,

Ons is baie bly u het u verblyf by ons geniet.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Vriendelike Groete,
Damas Span

Damas
Michelle P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P

Altyd 'n lekker plekkie.

Ons het al voorheen by Damas gebly, die geriewe is so gemaklik daar. Jammerte ons was nie in kennis gestel voor die tyd dat daar 'n privaat funksie was en ons nie die restauantfasiliteite sou hê nie. Ons moes op die laaste oomblik aandete in die dorp gaan soek.

Damas se terugvoer

Beste Michelle
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is jammer dat die restaurant vol bespreek was tydens u verblyf. Hierdie tyd van die jaar gaan dit maar bietjie woes met al die restaurant besprekings.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang, en volgende keer maak ons vroegtydig vir u 'n bespreking vir aand ete ook.
Vriendelike groete
Damas

Damas
Albert O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Albert O

Lekker stil en rustige area.

Die 2de dag was daar geen koffie of suiker in ons wooneenheid nie daar was ook geen seep by wasbak nie.

Damas se terugvoer

Beste Tollie,
Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Baie dankie dat u die tyd neem om hierdie onder ons aandag te bring. Ons sal dadelik hierdie tekortkominge aanspreek. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Damas Span

Damas
Christine R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R

Friendly, we felt welcome.

The LekkeSlaap website was really good in communication and helping out. Quick service via internet. Amazing. Damas is a wonderful place. We were disapointed that the restaurant was closed but their willingness to book somewhere else was nice. The room was luxury and clean. We enjoyed it very much!

Michelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

It felt like home with 5 star quality, it was amazing staying there and thank you to all the friendly staff as I will definately visit you soon.

I would definitely recommend your accommodation to all I know. It will not be the last time that I will be visiting Damas nor Worcester. I hope to see you all very soon.

Stefaans D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefaans D

Lekker geslaap.

Baie dankie, baie lekker gebly. Baie goeie ligging naby Worcester.

Pieter D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Rustig.

Sien sterre.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Pieter F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter F

Bestuurder sê hy sorg net vir sy gereelde besigheidsmanne?

Daar is geen moeite vir my gedoen nie! Bestuurder moet leer die kliënt is altyd reg. Danel het baie my na my omgesien. Sy is al aanwins wat Damas het.

Damas se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die onder ons aandag te bring.

Die geriewe by Damas is slegs vir toegang toe ons gaste wat by ons bly. Ons laat ongelukkig nie buite gaste toe om by die gastehuis te braai nie. 2 of 3 gaste wat by iemand wil kom kuier wat in die gastehuis bly word wel toegelaat, u versoek was vir 11 persone.

Ongelukkig is daar seker reels in plek om die privaatheid van alle gaste te respekteer.

Ons wil graag verseker dat elke gas by Damas sy verbly geniet.

Ons sal u graag trug wil verwelkom.

Groete,
Damas

Damas
Sonja A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja A

Ek het veilig gevoel en baie lekker geslaap, en lekker ontbyt geëet.

Dit was vir my 'n baie aangename ondervinding om oor te bly by Damas. Die diens was baie vriendelik en die verblyf was luuks en gemaklik met ekstra komberse en 'n lekker eetdingetjie by die koffie/tee-tafel. Ek het die groot bad baie geniet, en het bederf gevoel met die pragtige wit en sagte handdoeke. Die kamer is ruim en goed ingerig. Die ontbyt was 'n heerlike begin vir die nuwe dag. Ek sal beslis weer daar oorbly indien ek in daardie omgewing is.

Johan D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Dit was een van ons beste vakansies.

Die personeel by Damas is uitstekend. Die verblyf en die restaurant se kos van 'n baie goeie gehalte. Ons sal enige tyd weer by Damas gaan rus. Die rustigheid is onbeskryflik, wanneer jy moeg is en net wil rus. Daar is baie besienswaardighede rondom Worcester. Dankie Damas, julle is uitstekend.

Gustav V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V

Goeie diens met alle benodigdhede in een bondel beskikbaar.

Goeie diens met alle benodigdhede in een bondel beskikbaar. Restaurant op perseel veral aangenaam.

Veronique B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B

Ah, but the views!

It's always nice to feel welcome when staying away from home, and with the help of some very loving and eager 4 pawed friends, this is achieved upon ariival. An absolute pleasure the spend time at DAMAS. Being surrounded by the mountains provides a feeling of serenity. The staff are there when you need them, but enough out of sight to make you feel like you're on holiday. The food is amazing and it was a heartbreak to leave.

Denis M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denis M

A pleasant place to stay.

Very quiet amidst beautiful surroundings. The restaurant is a bonus with excellent affordable food.

Solomon K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solomon K

We enjoyed the calm atmosphere.

Our stay was very pleasant.

Barend S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend S

Als was aanvaarbaar en lekker.

Sien die sterre.

Nic L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nic L

Aanvaarbaar.

Mooi plek, maar kamer se hoofvenster was die voor deur (kamer 8). Anders geen klagte.

Harvey S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harvey S

Dit was fantasties en onbeskryflik.

Sien die sterre hieronder.

Christa R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jo P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo P

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Johnny V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny V

Baie rustig en netjies.

Ons het baie lekker gebly; dit was net een aand, maar die woonstel en restaurant was puik en pryse goed.

Janneke D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke D

Skilderagtige blyplek ...

Die gevoel is dat ons waarde vir geld gekry het, die mense was uiters gasvry. Kamers is meer as voldoende vir 'n 3-ster. Die omgewing is skitterend en Damas is baie sentraal geleë. Kortom dit het voldoen aan al ons verwagtinge. Aan te beveel vir ieder en elk. Baie dankie!

Johan P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Mooi

Baie mooi plek. Sal definitief weer kom. Dankie vir jul gasvryheid!!

Joleen D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen D

Ek het met 'n groep toeristegidse op 'n kursus daar oorgeslaap.

Baie goeie diens en mooi area!

Trevor S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Vriendlike diens met 'n asemrowende uitsig!

Ons het reeds ons sleutels die middag laat afhaal om later die aand te ontdek dat daar iemand anders in ons kamer is...LOL! Ons het onder bestuur se aandag gebring en was dit reggestel met WONDERLIKE diens, BETER suite en KOMPLIMENTERE ete voor slapenstyd. Tenspyte van die misverstand het Damas eienaar gesorg dat ons tyd daar onvergeetlik-wonderlik was en sal ek my Wittebrood aand nooit vergeet nie. Baie Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal hulle regtig aan beveel en is Damas 'n definitiewe weer vir ons. Wonderlik! Trevor & Melissa

Elize H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H

Heerlik gebly met wonderlike gasvryheid en baie lekker kos!

Die kamer en badkamer lekker ruim en skoon, personeel was baie behulpsaam en altyd beskikbaar. Die ontbyte en aandetes was heerlik en die omgewing is pragtig en baie rustig. Dankie vir heerlike verblyf by Damas!

Ian M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Setting beautiful

The setting beautiful, felt the owners were not as friendly as expected. However, the location is beautiful. Kind Regards, Ian and Vanessa.

Gill C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gill C

Friendly staff, clean, nice spacious units

The setting is beautiful but think whoever first built the units, didn't take good advantage of the views properly. Had a good stay. My only real complaint is that the room was more than big enough for a King or queen-sized bed, but it only had a double bed which felt really cramped to sleep in, in such a large space.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2afdc2d464851a281841e4378b5b91e3943d2157ed94e948c32cf62445827ab6372f5e687e64bf844e3cf95ba089684dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Kildana Farm Brandwacht Road off the N1 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.614324111917 19.407731473541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang