Damn Caravan @ Fairview Estates
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hulle eie houtskool en vuuraanstekers saambring.
Hout kan op die plaas teen 'n ekstra koste per sak gekoop word.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Let dat dit plaasverblyf is en dat 'n 19 km lange grondpad na die plaas lei.
Die plaas is 5 km vanaf die teerpad na Fouriesburg en 27 km vanaf Clarens.
Slegs klein en mediumgrootte-honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Alhoewel die verblyf met 'n gewone voertuig tydens droë weerstoestande bereik kan word, word gaste aanbeveel om 'n ewenaarslot-voertuig tydens die reënseisoen te gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang