Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dampies Den

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Dampies Den
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Eric M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Geseend, vreedsaam en ontspannend.

Fantasties en geseende plek.

Dampies Den se terugvoer

Baie dankie, Eric. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom kuier gou weer!

Dampies Den
Petro H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

5 sterre!

Wat 'n heerlike naweek was dit nie - een aand was hopeloos te min. Die rustigheid en natuur doen 'n mens se siel so goed. Alles was spotless in die huis. Ons sal absoluut niks verander nie. Wilmien - 5 sterre vir jou en jou gasvryheid. Ingeboek as gaste, ons daar uitgestap en gevoel soos familie. Ons sien julle binnekort weer.

Dampies Den se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Petro! Dit word regtig baie waardeer. Altyd lekker as gaste soos familie word!

Dampies Den
Jody J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody J

The host was friendly and very helpful. Beautiful place, with exceptional views.

The host was very friendly and helpful. I will recommend anyone for a peaceful, mountain view escape, even for just a night.

Jacobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Mooi, billik en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly by Dampies Den. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het, en die gasheer is 'n baie goeie gasheer. Ons sal definitief Dampies Den aanbeveel.

Dampies Den se terugvoer

Dankie Jacobus, Dampies Den waardeer jou positiewe woorde!

Dampies Den
Chris B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Amazing.

Although our stay there was short, it was very well equipped with everything you need. The owner's communication was top-notch and helped me effortlessly.

Dampies Den se terugvoer

Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer dit baie!

Dampies Den
Fritz S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Dampies Den, die lafenis van Rawsonville.

Baie lekker gebly, goed toegeruste eenheid. Kan definitief aanbeveel.

Bradley L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley L

A great peaceful place for a quiet getaway.

It was peaceful and quiet, and the house was equipped with all essentials.

Marcelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Romantic getaway.

Dit is 'n fantastiese "cozy" plekkie vir die stil en rustige wegbreek.

Christine O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Rustig, salig, lekke.

Heerlik gebly vir 'n aand. Wens ons kon langer aanbly!

Dampies Den se terugvoer

Dankie Christine, kom kuier gerus weer!

Dampies Den
Brigitte R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Stunning!

Absolutely beautiful scenery and a lovely cottage that has all one needs!

Dampies Den se terugvoer

Thank you Brigitte for your wonderful review - we appreciate your kind words! Hope to host you in the near future again!

Dampies Den
Hennie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Gerieflik.

Naby die dorp en rustig met 'n groot grasperk en uitsig oor die berge. Voortreflike gasvrou.

Dampies Den se terugvoer

Baie dankie vir ons pragtige resensie, ons waardeer!
Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms!

Dampies Den
Luke F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke F

A perfect little spot for a stopover in Rawsonville.

Well-equipped and clean with a simple check-in and check-out. The host was accommodating welcoming and friendly.

Dampies Den se terugvoer

Thanks for your positive response Luke. It was a pleasure to host you.

Dampies Den
Marika S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika S

Rustigheid.

Baie netjiese plek, puik diens van die eienaar. Ons sal definitief weer gaan.

Dampies Den se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde, dit word baie waardeer.
Hoop ons sien jul gou weer hier by ons.

Dampies Den
Hester J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Fantasmagories.

Baie dankie, Wilmien vir ons ongelooflike tyd wat ons daar by jul deurgebring het. Baie dankie vir die chenin blanc wat jul vir ons huweliksherdenking gegee het, asook die voucher, jul is tops. Ons sal beslis weer kom. Moenie van Jan die Jack Russel vergeet nie, hy is voorwaar 'n hartkruipertjie. Baie, baie dankie vir ons ongelooflike kuiertjie.

Dampies Den se terugvoer

Hi Hester, baie dankie vir ons mooi resensie, dit word hartlik waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Dampies Den
Martina T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina T

Netjies en gemaklik - ons het baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly, en alles was netjies en skoon. Lekker oop grasperk en braaiplek. Geen klagtes.

Dampies Den se terugvoer

Baie dankie vir ons mooi resensie!
Hoop ons sien jul gou weer!

Dampies Den
Tricia A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia A

Dit was ongelooflik. Die rustigheid het ons goed gedoen en die vars lug van die natuur was lieflik.

Dampies Den is 'n baie rustige en netjiese plek. Dis beslis elke sent werd.

Dampies Den se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde! Bly julle het lekker by ons gekuier!

Dampies Den
Johette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johette D

Rustigheid vir siel net te kort gewees.

Baie oulike en netjies plek. Verseker weer gaan!

Dampies Den se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Jammer jul tydjie was so kort, maar hopelik sien ons julle gou weer vir langer!

Dampies Den
Greg H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg H

Was very comfortable and relaxed.

Were made to feel very welcome.

Peter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Baie gerieflik.

Netjiese plekkie, lekker wegbreekplekkie nie te ver uit die stad.

Dampies Den se terugvoer

Dankie Peter. Dit was lekker om julle hier te kon hê.

Dampies Den
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa890aecd4d47cd5f13ae23494f4259cdc4e4f27ddc8247a0550af99134de2e4ddbecf7a793274097500d2468bf7fa200eb59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Merweshoop Plaas 4 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.698184617563 19.334336626688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang