Dampies Den
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dampies Den is 'n selfsorgkothuis wat tussen wingerde op Merweshoop Plaas geleë is wat 4 km vanaf Rawsonville is en 'n uitsig oor die pragtige Du Toitskloofberge het.
Dié oopplan-kothuis is gerieflik gemeubileer vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir gaste se gerief is daar 'n privaat buitebraai-area met 'n plonspoel om op warm dae af te koel. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die berge en wingerde en kan na hartelus in die natuur ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wilmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Dampies Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang