Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damplaas Bos en Berghuisie

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Yuri G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Really felt like we were very far away from it all. The dirt road is manageable. My car is not a 4X4 and we managed fine. The farm is big so you can walk many kilometres on your own. I walked about 25km over a few days and didn't get lost even when going off the roads. Just print a map from google earth. Lots of interesting trees and birds. Will be going back to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Nuwejaarskuier saam met 'n paar vriende. Baie netjies. Geniet die vryheid en privaatheid van die plekkie. Het 'n paar lekker stappies gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J D
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Real gem. Real gem hidden in bosveld. Definitely will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Wow! Baie stil in die hartjie van die bos, beste plek ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2021

Pragtig, rustig en veilig. Baie lekker ontspan en goed geslaap. Die beeste het teen die tweede dag ook begin vriende maak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damplaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21b5dc21086adc8890cb18c6102140f69592bfc3513e333d4bb6c0d99d882bbbd9c0d1d4ef1d97e5c4f3106a8c8802443d78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Damplaas Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.533544315672 26.726162158972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang