Damsedrif Gasteplaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 09 Dec 2024 to 07 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 09 Dec 2024 to 07 Jan 2025.
Prys sluit in
- Johnnie se Huis
-
Selfsorg
Wi-fi - Adams se Huis
-
Selfsorg
Wi-fi - Boklied en Volstruisie
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 85km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof-wildernisgebied slegs vir 4x4- of hoëgrondvryhoogtevoertuie.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan die eiendom gewoonlik per sedanvoertuig bereik word.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damsedrif Gasteplaas, Langs die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang