Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danrit Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Danrit Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marthie R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Veilig, netjies, vriendelik goeie ligging.

Ja, baie dankie, sal definitief weer daar bespreek.

Francois T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Baie lekker geslaap Vriendelike ontvangs, mooi skoon en netjiese kamer en bad.

Baie lekker geslaap Vriendelike ontvangs, mooi skoon en netjiese kamer en badkamer .

Vanessa F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F

Rustig en veilige plek.

Plek was netjies en maklik te vind. Ons het maklik ingecheck, dis veilig orals. Die eienaars was baie tegemoetkomend toe ons vroeër moes uitcheck a.g.v. 'n noodgeval, en het selfs aangebied om die aand te vergoed. Sal beslis weer van hulle gastehuis gebruik maak en beveel hulle aan.

Alba S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S

Goed.

Skoon, netjies, alles wat jy nodig het vir een nag se slaap.

Marietjie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Netjies en skoon.

Dankie vir elektriese komberse want dit was bitterlik koud! Al wat ons baie gepla het dwarsdeur die nag was die blou seil by die bure se afdak. Dit het die hele nag rondgewapper en ons kon nie behoorlik slaap nie. Dit het die hele tyd geklink soos sinkplate wat rondgewaai word.

Michelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Gerieflike kamer en goed versier.

Alles wat jy nodig het om te oornag vir 'n dag of 3. Kan self iets kook in die kombuisie.

Magdaleen E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen E

Was 'n baie mooi plekkie as wat 'n mens nodig het.

Baie dankie vir die kamer. Dit was baie mooi.

Rolen N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolen N

Veilig en gerieflik en skoon.

WiFi wagwoord, netflix en 'n liggie wat aangaan as die krag verdwyn. Was gerieflik saam my dogter.

Edwin R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin R

Ek moet sê dit is 'n fantastiese plek om te bly, sal dit enige tyd weer gebruik.

Dit is vir my en gesin fantasties. Is naby baie plekke. Die verblyf en gasvryheid is baie nice. Het ons verblyf geniet en sal weer terugkeer soontoe. Hou aan met julle goeie diens.

Geneve S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneve S

Ideaal vir 'n oorslaap. Skoon, netjies en vriendelike mense.

Die woonplekkies is skoon, netjies en voldoen aan alle benodighede. Sal definitief Danrit aanbeveel. Baie dankie vir die lekker bly.

Martinette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette D

Heerlik gebly!

Die kamer was netjies en dit is 'n rustige area! Ek as student kon met gemak leer. Daar was krag tydens loadshedding en dit het wonders gehelp! Ek het lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Sybrand V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Pleasant, comfortable.

Very pleasant and comfortable. Kitchenette is sufficiently equipped for simple meal making and making coffee or tea. Parking was safe, under carport but very tight.

Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Rustig en lekker gebly. Vriendelik ontvang en totsiens.

Lekker gebly. Mooi en skoon ingerig. Genoeg goed binne vir 2 mense.

Tess B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B

Meer as waarde vir geld.

Baie netjies. Alles wat jy nodig het. Parkeerplek onderdak reg by jou kamer. Baie maklike prosedure vir in- en uit-boek.

Nadia D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Amazing!

I would definitely go back there.

Rozanne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne V

Rustig, veilig en gerieflik.

Ons het elke oomblik geniet by Danrit Guesthouse, net waarna ons gesoek het. Gasvry en puik diens.

Danrit Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure having you.

Danrit Guesthouse
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir George Grey-straat 64, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b02766d347df497b0a0218cbd0e8d9f0a33224060d27e2e20fbe70bfac93fdc853c2be6838b3a8b2605441f9ce59abaded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 64 Sir George Grey Street Horizon 1678 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1547512 27.8778673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang