Danrit Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir George Grey-straat 64, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Danrit Guesthouse bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers, elk met hul eie ingang. Dit is op dieselfde perseel as die eienaars se huis en is in Roodepoort naby winkelsentrums en malls. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag gebruik nie.
Die London- en Africa-eenhede beskik elk oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die Amsterdam-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat teen mekaar geskuif is, maar dit kan ook apart staan. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie in elke eenheid is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sir George Grey-straat 64, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
- Gaste dink Danrit Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Roodepoort North Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir George Grey-straat 64, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang