Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn View Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Dawn View Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karin V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Skoon, netjiese slaapplek.

Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.

Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Netjiese, skoon en goed toegeruste selfsorg eenheid in mooi en rustige omgewing.

Het lekker oornag by Dawn View Selfsorg Gastehuis.

Elzabe B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B

Baie sentraal.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, ons het ook veilig gevoel. Winkels en restaurante baie naby. Dit is ook baie naby Mediclinic Vereeniging waar ons moes wees. Sal weer daar gaan bly.

Hannno S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannno S

Was netjies.

Ja, was baie lekker.

Marinda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A

Ons het lekker gebly.

Lekker groot kamers. Baie netjies.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jacques B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques B

Vriendelike ontvangs maar nie goeie ervaring nie.

Die kamer benodig ernstige instandhouding. Die toilet het water gelek. Daar was nie warm water gewees in die oggend nie.

Cobien D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobien D

Stil en rustig.

Oorbly was lekker. Alles het gewerk en beddegoed was skoon en netjies gewees.

Adriaan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Sal beslis dit weer gebruik.

Baie goeie waarde vir geld.

Abigale D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigale D

We loved the accommodation. Very clean. WiFi needs to be sorted.

Very pleasant. Very clean and has everything you need. The only issue is that the WiFi is not good at all.

John G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Very secure and comfortable stay at Dawn View.

The towel rail in the bathroom was broken and I had to ask for coathangers for the cupboard. Very friendly staff.

Ina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Comfortable Stay in Dawn View.

Die eenheid was netjies, goed toegerus en die toerusting was in 'n werkende toestand. Ons moes egter 'n tweede handdoek aanvra aangesien ons twee gaste was. Heerlike oorbly gewees.

Nutribyte F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nutribyte F

Ons kon lekker rus na 'n troue.

Ons was daar vir 'n troue. Ligging was perfek.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 22, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92db84ee84f29775d0652de8f2a5bd421c971dc2d499ff0ae600382f9f65d0db60b82e4c4fb5c2e73bbc874a4ac0656ac151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 22 Golf Road Peacehaven 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.664617149799 27.951912709436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang