Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daybreak

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede het ook lugversorging vir die warm Karoo-dae en elektriese komberse vir yskoue Karoo-winters. Gaste het toegang tot DStv en WiFi.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Ontbyt en ander maaltye, asook wegneemetes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Henk L
5.0
Baie lekker. Die beste plek ek het in jare gebly, ek sal altyd daar bly as ek weer De Aar langs ry.
Aug 2024
Willie E
5.0
Rustige omgewing en skoon goedversorgde kamers. Baie aangename verblyf. Baie netjies en skoon. Etes was ook baie goed versorg en baie lekker.
Jul 2024
Stefan B
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker. Ons het vreeslik lekker hier gebly, die plek was baie mooi en netjies. Sal enige iemand voorstel om hier te bly. 10 uit 10.
Jul 2024
Lizette M
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike en gerieflike verblyf ver van die huis af! Die kamer is goed ingerig en gerieflik. Gebottelde water is voorsien en die kamer word daagliks g...
Sien meer
Jun 2024
Migel U
5.0
Stunning and fabulous. Absolutely stunning. The breakfasts were amazing. The service was very good, and the room was in peak condition....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Daybreak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5e4a9175859b3e402377c1a25cc5763d132b9747e0c9914b0533ddef03662866fefff38d31468c10ddf565cadf3aedd27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 51 Vermeulen Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.647095151741 24.006435053505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang