Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Bergen

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 140 resensies vir De Bergen
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilma K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Dit was baie rustig en ek kon welverdiende rus kry.

Ek het verskriklik lekker gebly. Die plekkie is fantasties.

Deon V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rustig, netjies, veilig, skoon, heerlik gebly.

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Leanne K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

Wonderful - would recommend!

Comfortable stay. Room was clean and exactly as described. If ever looking for accommodation in the Worcester area, I would highly recommend the accommodation. Their flexibility on check-in and check-out meant that they took a lot of stress off us as a family.

Antoinette H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

Fantastic.

Management and cleaning assistant were great. Quiet accommodation with exceptional view.

Charné B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné B

Amazing!

It was absolutely amazing! I highly recommend De Bergen to anyone wanting to have a getaway with a spouse or friends.

Michael D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Wonderful B&B in a beautiful Worcester.

My partner and I spent two nights at De Bergen on our way to Cape Town, where we enjoyed the most wonderful time in the lovely and very underrated gem that is Worcester. I picked De Bergen when booking our accommodation as I planned to visit the Karoo Desert National Botanical Garden while there, and it is located very nearby. Annelize was a very friendly, kind and attentive host, who reached out personally before we arrived. Upon arrival, she surprised us by letting us know that we had received a free upgrade and was on hand to help make us feel at home after the long drive. The room itself was great: neat, clean and stocked with some lovely treats and breakfast goodies. After our warm welcome, the only things that were cold were the complimentary milk, wading pool outside our unit and air conditioner inside – the latter two providing extremely welcome relief from the 39°C heat! I would strongly recommend De Bergen to anyone passing through Worcester. My partner and I will definitely be back. Baie dankie vir alles, Annelize, en hou aan met die goeie werk!

Margo V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

A very pleasant, restful overnight stay.

De Bergen was spotlessly clean. The host was friendly and did everything to make our stay very comfortable.

Hubert S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert S

Vriendelike tuis gevoel.

Ongelukkig net een aand oorgebly maar het lekker geslaap en ontspan. Die lugreling was verwelkom in die bloedige hitte. Vriendelike ontvangs wat mens laat tuis voel het.

Ann A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann A

Als was skoon en netjies en Annelize oulik!

Dit lyk selfs beter as fotos.

Kobus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Ons is baie vriendelik verwelkom met aankoms en het dit baie rustig ondervind.

Ons het die verblyf by De Bergen baie geniet, die inligtingsboek oor restaurante in die nabye omgewing het baie gehelp om 'n ideale eetplek te vind. Die bed was super gemaklik en die eenheid was baie netjies en skoon. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal weer daar gaan oorlaap en beveel dit aan.

Leana S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Stil, skoon en gerieflik.

Die akkommodasie was stil, skoon en gerieflik - perfek vir reisigers wat vir 1 nag wil oorslaap voor hulle verder reis.

Brenda E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E

Very comfortable.

Good as usual. Will book another time when in Worcester. Many thanks.

Ilse P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Ons was ontvang met gasvryheid, en die eenheid was netjies en rustig.

Lekker rustige plekkie, as jy wil ontsnap uit die stad uit.

Trish B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Will go back. Relaxing.

Amazing, love it, love it!

Annaretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

Vriendelik ontvang, skoon en netjiese verblyf.

Ons het heerlik oornag by De Bergen. Dit is skoon, netjies en het alles en meer wat nodig is vir 'n aand se oorslaap. Ek sal definitief De Bergen aanbeveel.

Mariechen S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen S

Pragtig, veilig, netjies.

Baie dankie. My tweede keer by De Bergen. Stylvol, netjies, skoon en ongelooflike goeie kliëntediens.

Edwin D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin D

Dit was vir ons 'n aagename ervaring om daar oor te slaap.

Vriendelike, behulpsame gasvrou. Baie netjiese en skoon kamer.

Trish B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Had a fabulous time. We loved the place.

Beautiful views and tranquil surroundings.

Dawid K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Veilig en in 'n baie mooi omgewing.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was baie goed toegerus en lekker privaat. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Ine B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine B

Vriendelike ontvangs. Baie baie mooi en skoon. Ek het dadelik tuis gevoel.

Alles was mooi en skoon. Daar is baie aandag gegee aan klein details.

Nicky B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Super netjies en skoon.

Baie bedagsame gasvrou. Baie goed toegerus.

Jacob N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob N

We really enjoyed our stay at De Bergen, clean and comfortable, everything we needed was there.

Annalise a great host, will definitely stay there again and recommend it.

Riette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Wonderlike gasvrou. Heerlike ligging en fantastiese kamer en geriewe.

Annelize het 'n wonderlike plekkie en ons so tuis laat voel. Die ekstras in die kamer was regtig so bedagsaam en ons het vreeslik lekker gaan stap die volgende oggend in die botaniese tuine. Sal def weer daar bly.

Forika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Groot vertrek.

Ons het in eenheid 3 gebly wat lekker ruim en netjies was. Die gastehuis is in 'n veilige woonbuurt met 'n baie vriendelike gasvrou. Al wat ons sal verander is om die handdoeke te vervang.

Garth A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A

Beautiful and spacious.

Beautiful and peaceful with everything that you need. The host made us feel at home.

Thia D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D

Moeder was vir oogoperasie in Worcester.

Annelize was baie behulpsaam en vriendelik. My ouers het dit baie geniet by De Bergen en kan dit definitief aanbeveel. As ons weer Worcester toe moet gaan bly De Bergen ons eerste keuse. Dankie Annelize.

Dina - Marie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P

Blinkskoon en gerieflik.

Ons oornag gereeld by De Bergen. Nog nooit teleurgesteld nie. Altyd silwererskoon en het als wat 'n mens nodig het plus daardie "ekstras ": Rooibostee , sjampoe en seep ,koue water en ys in die vrieskas, sjokolade op jou kussing, regte melk, regte koffie - en meer. Dis hierdie klein dingetjies wat maak dat gaste terugkeer na 'n plek. Knap gedaan!

De Bergen se terugvoer

Hi, Dine-Marie baie dankie vir die pragtige resensie. Jou woorde maak dit vir ons die moeitewerd. Dit is altyd so lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Beste groete, Annelize.

De Bergen
Anelda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B

Gerieflik en skoon.

Vriendelike gasvrou. Die kamer is netjies en skoon. Die kamer het alles wat mens nodig het. Ek sal beslis weer kom kuier.

Antoinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Lekker wegbreeknaweek saam met my ma.

Ons kerk gemeenskap het 'n sustersaamtrek gehad in Rawsonville. Ek en my ma het besluit om 'n naweek daarvan te maak. Worcester was lekker naby genoeg aan Rawsonville om daar oor te bly.

Gerrit V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Baie rustig met uitstekende gasvryheid.

Baie goeie diens en gasvrou.

Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Skoon en netjies.

Vriendelike diens en baie behulpsaam.

Shavaun D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavaun D

Baie netjies en skoon.

Sal vir seker weer hier wil bly, baie mooi plek!

Rudeibah K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudeibah K

Outstanding.

The breakfast was great.

Iris V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris V

Absolute haven after a 12 hour trip!

Super clean, tidy and well appointed. Asbestos heater requires longer lead to plug in. Was very cold, wet and snow on mountains!

De Bergen se terugvoer

Thank you Iris, for taking the time to review your stay with us. We are so pleased to know you still enjoyed your stay on a cold and stormy day. I trust you didn't find the Blow Heater in the wardrobe we pointed out to you on arrival, but I am sure the electric blanket on the bed made up for it. We look forward to hosting you again soon.
Best regards, De Bergen.

De Bergen
Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Netjiese en skoon akkommodasie.

Ons is vriendelike ontvang en het heerlik oorgeslaap. Dit was gerieflik om parkeerplek by die kamer te hê. Ons het die WhatsApp-bookskap op pad na die verblyf waardeer.

Rona S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Netjies en goed toegerus.

Die kamer is baie netjies, veilig en goed ingerig. Ons het heerlik gebly.

Petro T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T

Uitstekende ervaring.

Alles was perfek, diens was uitstekend!

Virginia D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia D

Cozy, safe, delicious breakfast.

This is a lovely, clean and well-stocked accommodation perfectly located to visit the Karoo Botanical Garden. Our hostess was very helpful with directions and we very much enjoyed the breakfast basket purchased separately. Recommended. The kitchen is limited, not a place to stay if you plan on cooking much.

Danielle N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N

Stilte, vriendelikheid, veilige omgewing, ek sal gou weer wil gaan, breakfast was die hoogtepunt en stiptelik.

Om as 'n paartjie te gaan is dit die beste opsie vir 'n romantiese wegbreek, die stilte en cosy kamers is perfek.

De Bergen se terugvoer

Dankie vir die mooi Resensie Danielle. Dit was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Annelize
DE BERGEN

De Bergen
Dries H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Alles was in plek, netjies, skoon en gerieflik in 'n lekker rustige omgewing, sal weer daar gaan slaap en aanbeveel.

Sien sterre.

Deanne R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne R

Exceptional experience.

The hostess was wonderful and kind. We received a warm welcome, we had everything we needed to make our stay comfortable and relaxing.

Delmé H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmé H

Vriendelik en hulpvaardig. Goeie omgewing.

Vir seker 'n goeie opsie. Alles het glad verloop.

Mariechen S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen S

Pragtig, skoon, netjies!

Annelize was super vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was so mooi, super netjies en skoon. Die woonstel was heerlik ruim en toegerus met alles wat nodig is. Ons het heerlike koffie met beskuit geniet die oggend en my dogtertjie 'n lekker bakkie pap. Baie dankie. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Nici B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici B

Peaceful, quiet and private.

Lovely stay, clean room. Lovely attention to detail. It was great to have a mini kitchen available ─ microwave, mini fridge and cutlery and crockery.

Caroline S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Enjoyable and convenient.

Place is neat and comfortable. Much attention given to detail. Tasteful decor.

Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Vriendelike ontvangs deur Annalize; heerlike en veilige oornag plek.

De Bergen was die perfekte plek om te oornag na 'n troue so 30 km van daar af - dis baie skoon en netjies; dis gerieflik en veilig. Heerlike stil woonbuurt met mooi uitsig na die berg se kant toe.

Rodney L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney L

Comfortable, convenient and well-placed.

We loved the location, the surroundings and the closeness to the town and the highway.

Yolandi C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Gasvry, vriendelik, netjies.

Baie lekker gekuier.

Chrisna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D

Heerlik, rustig en waarde vir geld.

Voorwaar 'n verrassing om die pragtige omgewing rondom te sien.

Venda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venda D

Ek is baie vriendelik ontvang. Enige navrae is dadelik beantwoord en die ontbyt is ongelooflik lekker.

De Bergen is 'n baie lekker en skoon gastehuis. Ek dink die gasvrou, Annelize, het alles wat dit behels. Vriendelik en deeglik. Geen moeite is te veel vir haar nie. Selfs toe ek taamlik laat 'n ontbyt bestel het, en dit in beurtkrag!

Reg B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B

Ons sal De Berger weer kies.

Dit was net bae lekker om daar te bly. Ons is baie gasvry ontvang.

Peter M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Awesome stayover, spacious, neat and clean.

Highly recommended, will be back.

Shane P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane P

An absolutely fantastic location. Peaceful and relaxing.

Beautiful accommodation. All the comforts of home and we will definitely utilize this location again. Have already recommended it to friends and family.

De Bergen se terugvoer

Hi Shane, Thank you for the kind words.It was an absolute pleasure having you. We are looking forward to hosting you again soon. Best regards Annelize

De Bergen
Christa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Baie netjies en voorsien aan basiese behoeftes.

Skoon en netjies. Bederf met koffie, beskuit, pap en melk. Goeie kwaliteit beddegoed en veilige parkering.

Pietie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie R

Nice.

Lekker, familie, saamwees.

Theuns V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V

Baie lekker gebly. Veilige parkeerplek. Vriendelike diens.

Sal net volgende keer my MTB saam neem. Lyk of daar heerlike roetes is om te ry.

Sonica D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica D

Lieflike plek!

Annelize is 'n wonderlike gasvrou.

Anel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Veilige, rustige oornagverblyf met al die luukshede maar sonder die fieterjasies.

Die ontbytmandjie is beskikbaar op aanvraag en was 'n smaaklike begin vir die dag en 'n ware tydwenner as tyd nie jou vriend is nie.

Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Ons het net oornag maar als was in plek en baie skoon en netjies.

Soos bogenoem net een nag oorgeslaap.

Rolien S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien S

Pragtig en ruim ingerig. Mooi meubels en 'n gerieflike kombuisie. Alle eenhede het egter nie 'n kombuis nie. Die badkamer is pragtig met 'n groot stort. Baie goeie ervaring!

Ons het baie lekker gebly en die uitsig op die berge is mooi. Aan te bevele!

Melanie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Rustig en baie mooi.

Gasvryheid 10 uit 10, berguitsig, rustige omgewing, baie netjies, skoon en mooi.

Alice P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice P

Alhoewel ons 'n ander kamer gekry het as wat ons bespreek het sou ek steeds eerder die bespreekte kamer verkies het. Die ander kamer was net te vol.

Baie netjies en veilige plek. Handdoeke kan dalk vervang word en dalk 'n klein en groot handdoek.

De Bergen se terugvoer

Goeiedag Alice
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te gee. Dit is 'n jammerte dat jy so voel oor die kamer wat julle gekry het. Ongelukkig het die gaste wat in kamer 3 tuis was hulle bespreking verleng dus het ons julle kamer 4 gegee wat ons familie kamer is. Hoop ons sien julle gou weer.
Beste groete
DE BERGEN

De Bergen
Herman B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Herman B

Rustig en stil met 'n paar probleme.

By aankoms was die dame nie bewus van ons bespreking nie. Die kamer wat ons aanvanklik bespreek het was reeds deur ander mense beset en ons moes in 'n klein kamer gaan wat my entevrees nadelig beïnvloed het. Daar was ook geen toilet spray in die badkamer nie. Daar is wel 'n hangkas in die kamer, maar geen pakplek vir enige klere nie. Daar is geen plek om die ketel vol te maak maar in die badkamer nie, wat 'n probleem was want die ketel pas nie onder die kraan nie. Plek om voedsel neer te sit en voor te berei is ook onvoldoende. Verder was als heerlik, dankie.

De Bergen se terugvoer

Baie dankie Herman dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te gee. Omdat jy nie jou bewys van betaling betyds voor aankoms deur gestuur het nie, het ons julle nie verwag nie. Nie te min het ons nogsteeds die oorspronlike kamer wat jy bespreek het aan julle toegeken. Elkeen van ons mooi gemaklike kamers op ons profiel het tonne foto's en 'n goeie verduideliking wat presies wys wat beskikbaar is en waarvoor jy betaal. Dis 'n jammerte dat dit jou gevoel is oor jou verblyf by ons, nadat ons uit ons pad gegaan het om julle nogsteeds te akkommodeer op 'n ongelooflike besige naweek. Ek is seker dat jy met jou volgende bespreking, jou huiswerk beter sal doen om jou vrese, behoeftes en finansies ten volle te kan akkommodeer.
Beste groete
De Bergen

De Bergen
Hannelie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N

Ontspannend. Skoon en netjies.

Heerlike ruim eenhede met die mooiste uitsig. Vriendelike diens en uitstekende geriewe.

Hannelie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Verblyf was heerlik.

Baie goedgeleë akkommodasie en sal beslis weer daar bly as ons in Worcester moet oornag.

Johann B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Beslis waarde vir geld. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Alles wat jy nodig het en baie netjies.

Warren S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S

Fantasties en baie gemaklik

Die mees vriendelike ontvangs gekry, en die diens was perfek gewees vir ons huweliksherdenking. Baie dankie daarvoor.

Trevor M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M

Geen klagtes, uitstekende diens.

Sien sterre.

Marthie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie J

Vriendelike diens, gerieflike verblyf.

Goeie diens, vriendelike ontvangs. Veilig. Waarde vir geld.

Marguerite B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite B

Verblyf is pragtig! Ons het baie lekker gebly!

Die was kamer is stunning! Die inklok- en uitklokproses was so maklik. Die uitsig was mooi!

Johanna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Dit was rustig en mooi en baie netjies. Vriendelik ontvang.

Na 'n besige dag was dit lekker om net in 'n rustige omgewing en mooi plekkie te kom ontspan. Baie dankie.

Salomé V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V

So mooi! Rustige buurt.

Pragtige plekkie om te oornag. Pragtige uitsig oor die berge uit die kamer uit. Die ontbytmandjie is 'n wenner en die klein ekstras soos pap, beskuit (heerlik) en plunger koffie wat in die kamer is, is 'n groot bederf. Hierdie is beslis my eerste keuse as ons weer in Worcester moet oorbly.

Megan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Ongelooflik!

Amazing plek! Dit is defnitief weer ons volgende oornagverblyf. Alles was perfek.

De Bergen se terugvoer

Baie dankie, Megan! Julle is enigetyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer.

De Bergen
Anina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Baie rustig vir 'n paartjie.

Dit is 'n baie rustige gebied en verskriklik mooi.

Hannari L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannari L

Sakereis, was gerieflik en netjies.

Baie gerieflik en netjies. Gasvrou was baie vriendelik. Veilige parkeerplek. Mooi beddegoed.

Phumelela M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumelela M

Peaceful and beautiful.

I was able to be accommodated quite quickly. The rooms are beautiful and the area is quite nice. I would definitely visit again.

Anita P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Die plek was in 'n baie rustige area en baie netjies.

Annelize was baie vriendelik. Sal aanbeveel vir familie en vriende. Lekker naby die Worcester Mall.

Hardus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Very nice.

The view from the room is amazing.

Elna B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Puik!

Heerlike rustige verblyf aan die voet van die berg! Gasvryheid onbeperk en 'n ontbyt uit die boonste rakke. Baie dankie Annelize!

Tanya V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

So mooi, netjies en skoon!

Annelize is super vriendelik en het dadelik met my in kontak gekom sodat tye, sleutels ens. gereël kan word. Die kamer waarin ons gebly het is fantasties en sy doen baie moeite om jou welkom te laat voel - insluitend die sjokolade op die gastehanddoekies. Alles is so netjies, skoon en vars! Ons kan haar plek definitief aanbeveel en sal vir seker weer daar boek!

Neels D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Stil woonbuurt, kamer was gerieflik, groot, en baie skoon en netjies.

Net 1 nag, maar was uitstekend. Sal weer daar boek.

Grant H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H

De Bergen is perfek vir 'n oorslaap in Worcester - baie netjies en gemaklik.

Alles het goed gewerk, en ek kan dit definitief aanbeveel.

Liandi F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi F

Baie netjiese plek, vriendelike diens en lekker ontbyt

Ons het baie welkom gevoel en die eenhede is luuks. Sal verseker weer in eenheid 3 woon. Baie ruim en lekker kamer. Ligging is goed en diens was baie goed. Sal vir seker weer daar bespreek met hulle pryse wat billik is.

Yolanda H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda H

We were warmly welcomed. Everything was ready. We were able to come and go easily without disturbing anyone.

I am always impressed by the service we receive. Will always book through this website. An added touch by providing cereal in the rooms were appreciated.

Donovan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan V

Lieflik!

Het dit geniet en sal enigetyd weer daar klom bly.

Mandy L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy L

Very pleasant. Thank you.

We had a very pleasant stay. Slept well and the room was clean. Everything was in working order. Thank you!

Nicolene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene M

Gerieflik, voldoende, netjies.

Ons het net vir die nag oorgebly nadat ons 'n troue bygewoon het. Die verblyf was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Christiaan J. G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan J. G

Baie vriendelik, baie netjies en presies wat ons gesoek het.

Annelize was baie behulpsaam, baie vriendelik en het ons baie goed hanteer. Ek sal beslis weer by hulle bly as ons weer in Worcester oornag.

Karien M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Vreeslik smaakvol.

Baie mooi. Alles wat nodig is. Smaaklik, skoon. Gasvrou is fantasties. Ontbyt heerlik!

Ahmed T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahmed T

Beautiful room. Great hospitality with picnic-style breakfast. A definite recommendation

From the get go we were welcomed by Annelize and felt right at home. The room we stayed in was very beautiful and exactly what we needed. We enjoyed our stay and would recommend De Bergen B&B

Linda G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Very friendly hostess, lovely clean and comfortable rooms

Beautiful accommodation, wonderful breakfast. Hostess very helpful. Rooms have a beautiful view of the mountains, suburb very peaceful

Mervin J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin J

Rustig en stil in 'n baie veilige woon area en De Bergen bied waarde vir geld.

Ontvangs was goed en dit het my veilig laat voel. Kamer is ruim en televisie beskik oor al die DSTV kanale.

Nicole D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Good stay, the room was very clean, the breakfast was good!

Everything one needs was present.

Maret L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maret L

Netjies, goed ingerig en vriendelik.

Ons sal beslis weer by De Bergen tuisgaan. Annelize was vriendelik en bedagsaam. Die kamer was netjies en goed ingerig. Die ontbyt was ook geurig en 'n heerlike bederf. Ons sal graag volgende keer vir langer wil tuisgaan.

Anelma F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma F

Onverbeterlike verblyf, skoon, netjies en pragtige omgewing.

Ons het 'n pragtige, skoon en netjiese kamer gehad en is vriendelik deur Annelize ontvang en is boonop die volgende oggend met 'n heerlike ontbyt verras. Ek sal De Bergen beslis vir enige iemand aanbeveel - beslis waarde vir geld.

Martie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Super oulik.

De Bergen het my so verras dat ek amper my reisplanne wou verander om langer te bly. Die piekniekmandjie-ontbyt is 'n treffer. Voel soos 'n kind om jou lucky packet oop te maak. Annelize se liefde vir haar werk is tasbaar in alles. Baie dankie.

Linda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Baie netjies en skoon met pragtige dekor en heerlike, kraakvars beddegoed. Bevat alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf.

Cathrien B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Tevrede gaste.

Presies wat ons wou hê. Ons het daarvan gehou dat dit so bietjie uit die dorp is en ons kon nog steeds die groot berge van Worcester waardeer het. Die ontbyt was topgehalte en eienaar doen baie moeite. Ons sal vir seker weer kom oornag.

Miems B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems B

Uitstekend.

Sal dit ten sterkste aanbeveel.

De Bergen se terugvoer

Dankie Miems,
Julle is baie welkom.
Hoop julle kom gou weer kuier.
Annelize
De Bergen

De Bergen
Yvette D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Highly recommended.

Lovely rooms, well equipped, nice breakfast.

Ursula N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula N

Value for money and clean, neat room.

Very neat and clean room. Guesthouse is safe and secure. Friendly host and she spoiled us with a lovely breakfast picnic basket. We will definitely stay at De Bergen again.

Barend N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend N

Ons het goed uitgerus vir die res van ons reis.

De Bergen se bestuur is baie behulpsaam, en het ons toegelaat om baie vroeg die dag reeds te arriveer. Die kamer en badkamer is gemaklik, baie netjies skoon, en stil sodat jy 'n goeie nagrus kan geniet.

Juliana T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana T

Rustige omgewing. Luukse verblyf.

Alles wat jy benodig en 'n heerlike ontbyt word in jou kamer bedien. Rustige en veilige omgewing.

Linda B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Vyf-ster diens, vriendelik en netjies.

Meer as vriendelike ontvangs. Pragtige, skoon en veilige rusplekkie. Lieflike sagte beddegoed, jy wil sommer net bly lê. Baie goeie smaaklike unieke ontbyt. Sal weer teruggaan, beveel enige iemand aan om hier te gaan rus. Vyf-ster diens en kamers.

Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Pragtig en gerieflik!

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was silwerskoon en baie gerieflik. Die ontbyt die volgende oggend was 'n heerlike bederf. Ons sal De Bergen met vrymoedigheid vir enige een aanbeveel.

Fiona N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona N

Much more than expected!

It was simply lovely! Great attention to detail and just so relaxing. Our hostess put on a Five star breakfast which would put other establishments to shame! Thanks so much!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie meer as wat ek verwag het!

Dit was lieflik! Baie aandag aan detail en ontspannend. Ons gasvrou het 'n 5 ster-ontbyt voorgesit wat ander instansies sin oortref! Baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ria H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H

Wat 'n lieflike plekkie!

Baie dankie Annelize vir jou gasvryheid. Heerlik gebly! En die onbytmandjie was verskriklik oulik en lekker. Sal jou beslis aanbeveel!

Ewald M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald M

Great experience.

Great experience with fantastic rooms.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ervaring.

Fantastiese ervaring met fantastiese kamers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

One of the best, if not the best accommodation I have ever booked on the internet.

Absolutely great place. I would recommend them to all my friends travelling their way.

Lynette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

100% aan ons behoefte voldoen.

Netjies, skoon en veilig. 'n Opwasbak in die kombuis sou prakties wees. Perfek vir persone wat net wil oornag.

Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjies en skoon, baie aandag aan detail, veral die ontbyt.

Annalize is die perfekte gasvrou, van vooraf kommunikasie tot die ontvangs. Die kamer is gerieflik en baie skoon, met baie aandag aan detail. Die ontbyt die volgende oggend was iets besonders. Ons sal weer hier slaap wanneer ons in die omgewing is.

Jeremy G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy G

Die ontbyt het die ding gedoen. Baie mooi en skoon. Fantasties!

Baie rustige atmosfeer net singende voëls in die omgewing.

Neels G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt in 'n mandjie. Baie vriendelike ontvangs en diens deurentyd. Klein goedjies word ook raakgesien, soos bv. 2 punt kragprop by elke bedkassie! Ons het baie lekker gebly in die pragtige omgewing en sal De Bergen graag aanbeveel.

Sandra V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Rustig en netjies, beslis aanbeveel.

Dit was 'n besondere ervaring, alles was so keurig en stylvol. Die kamer was heerlik koel met die lugversorger wat reeds aan was toe ons arriveer. Die ontbyt was letterlik vars uit die kombuis, alles was nog louwarm. Annelize is 'n gasvrou duisend.

Angelique T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique T

What a gem.

Annalize received us with a most friendly welcome. The accommodation was a wonderful surprise. Very clean and neat. Received clean towels every day. The breakfast was presented in a quaint fashion and served in your room every morning and was done in such an interesting way. A lovely idea which made it easy for us not to rush to a dining room every morning first thing. It caused our stay to be very relaxed and enjoyable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Juweel.

Annalize het ons hartlik ontvang. Die verblyf was 'n wonderlike verrassing. Baie skoon en netjies. Elke dag skoon handdoeke ontvang. Die ontbyt word op 'n oulike manier voorgesit en word elke oggend in jou kamer bedien en is op so 'n interessante manier voorberei. 'n Pragtige idee wat dit vir ons maklik gemaak het om nie elke oggend eerste na die eetkamer te jaag nie. Dit het veroorsaak dat ons verblyf baie ontspanne en aangenaam was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Le-maitre R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-maitre R

Dadelik verlief geraak op die plekkie!

Annelize, baie dankie dat jy ons so welkom laat voel het, ons is so spyt dat ons net een aand daar kon bly en ek is reeds spyt dat jy vol geboek is vir Desember die tyd wanneer ons wil kom. Alles was so netjies, skoon en op sy plek - my tipe plek! Dekor is pragtig, en ek sal enige tyd weer hier boek!

Rose D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose D

Very good.

Very nice place and enjoyed the breakfast baskets! Very attentive hostess.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed.

Baie lekker plek en ons het die ontbytmandjie geniet. Baie toegewyde gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elizabeth C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Uit die boeke uit.

Annelize, baie dankie vir die vriendelike verwelkoming en diens. Die plekkie is waarlik 'n wenner. Ek sal dit beslis vir almal aanbeveel. Sien jou weer.

Angelique N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N

Pragtige, modern, skoon gastehuis.

Annelize het ons ontvang en ons dadelik laat tuis voel. Die kamer was skoon en ruim genoeg vir ons gesin van 4. Ons het een nag oorgeslaap en sal beslis weer hier bespreek as ons in Worcester is.

Anja S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Persoonlike diens, lieflike groot kamer en die lekkerste ontbytmandjie!

Warm verwelkoming deur die eienaar, verras deur die netjiese oopplan-kamer met kombuisie. Baie mooi uitsig vanuit die kamer van die berge vol sneeu. Voel veilig en tuis by Annelize se gastehuis.

Kate H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H

Warm hospitality, comfortable and clean accommodation, highly recommended.

Annalize provided the perfect overnight stay for myself and our two children. The room was warm, clean and comfortable and picnic breakfast basket for a fun novelty for the kids too, and certainly enough for a cold breakfast meal. The B&B's location on a quiet circular drive in Worcester, with mountains as the backdrop, and nice to be able to park our car within the property also.

Mari D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Fantasties!

Ons kon nie vir 'n beter blyplek vra nie. Dit was 'n onvergeetlike ervaring, baie dankie aan De Bergen Gastehuis.

Jacques V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitstekende diens en verblyf.

Ons was baie verras met die ontvangs en vriendelikheid. Sal definitief weer van akkommodasie gebruik maak. Meer as wat ons verwag het.

Neville L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville L

Sal De Bergen enige tyd aanbeveel.

Ons verblyf was fantasties gewees! Ons was goed ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die gasvrou was baie vriendelik. Die ontbyt was uitstekend en smaakvol voorgesit.

Alwyna H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna H

Pragtige ruim kamer met manjifieke uitsig op die berge. Kan nie wag volgende keer vir sneeu op die berge nie!

Heerlik! Sal verseker bespreek vir volgende besoek.

De Bergen se terugvoer

Dit is die inspirasie agter ons naam, De Bergen.

Ons sien uit na jou volgende besoek, Alwyna.

De Bergen
Philip D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Fantastiese waarde vir geld! Netjies en skoon.

De Bergen is beslis die moeite werd. Skoon, netjies en bekostigbaar.

Kelly S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S

A definite yes.

Convenient, comfortable and clean. Thoroughly enjoyed our stay.

Lottie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie V

Veilig, netjies en skoon.

De Bergen se akkommodasie is puik, skoon en netjies. Dit is ook in 'n rustige buurt geleë. Veilige parkering is ook beskikbaar.

Hein O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O

Regtig waarde vir geld in 'n rustige buurt.

Die ontvangs was warm en ons het dadelik welkom en tuis gevoel. Die geriewe is besonders netjies en nuut en die gastehuis is in 'n stil en veilige buurt geleë. Die ontbyt was heerlik en vars met 'n unieke manier van bediening. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer van De Bergen gastehuis gebruik maak indien ek ooit weer in Worcester moet oorbly.

De Bergen se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete
Annelize
De Bergen

De Bergen
Manie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie R

Uitstaande verblyf.

De Bergen het alle verwagtings oortref! Niks om te verbeter nie, alles is perfek. Heerlike kwaliteit ontbyt was 'n bonus. Rustige en veilige buurt. Vriendelike ontvangs. Hoogs aanbeveel.

De Bergen se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer, julle is altyd welkom by De Bergen.

De Bergen
Tracy D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D

Dit was verskriklik lekker.

Enigetyd weer, dis regtig lekker, rustige omgewing om tuis te gaan vir net so 'n wegbreek, die diens is fantasties. Binne my asem was weggeslaan met die produkte met so 'n goeie prys, als was tops vir net R700 'n nag, enigetyd gou weer, ek het dit geniet. Baie dankie. En nietemin, baie dankie vir ontbyt Annelize, weereens ek waardeer die diens baie, dit was lekker by julle.

De Bergen se terugvoer

Ek baie bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.

De Bergen
Mary E M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary E M

This was such a lovely spot and the host was delightful, friendly and very helpful.

The accommodation was very comfortable and the breakfast was the best I have had during any of stays in guesthouses or B&B's. One issue is that I did not have a car and chose this location as it was close to the hospital and the Karoo Botanical Garden. The hostess was more than willing to drive me to pick up food, if I needed that, but it turned out I had a friend who helped with that.

Gideon G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon G

Fantasties.

Kliëntediens fantasites, en plek uiters skoon. Naby die konferensielokaal en veilige perkering vir my voertuig. Ek sal De Bergen aanbeveel vir enige iemand.

De Bergen se terugvoer

Ek is bly jy het dit geniet om by ons te bly. Jy is altyd baie welkom.

De Bergen
Isabel H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Perfek!

Waarde vir jou geld. Netjies! Gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel. Heerlike ontbyt. Ons sal De Bergen definitief weer gebruik.

Chené V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chené V

Baie lekker.

Ons was baie goed verwelkom met 'n vriendelike gesig van Annelise af. Baie veilig gevoel, lekker stil ook en baie netjies. Die ontbyt die volgende dag was heerlik gewees. Mal oor die piekniekstyl, werk perfek saam die mooi uitsig op die berge. Ons was gelukkig om sneeu op die berge te kon sien. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Natalie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Rustige verblyf, baie netjies en vriendelike diens van Annelize.

Ons het die verblyf hier baie geniet. Alles was skoon, netjies en die kamer wat pragtig. Ons was hartlik ontvang deur Annalize en sal enige tyd weer hier kom oornag.

Lizl W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl W

Netjies, vriendelike diens en waarde vir geld.

Die webtuiste was baie duidelik. Ek het gehou van die styl, badkamers het netjies gelyk en was silwerskoon. Kamer was goed ingerig. Heerlike ontbyt gehad.

Jurgens W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens W

Baie gerieflik.

Geen op die stadium. Sal moontlik later.

Edward F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward F

'n Juweel in Worcester.

Diens, gasvryheid en algehele indruk was besonders. Die kamers is netjies, baie moderne dekor en alles wat 'n mens nodig het. Parkering is veilig. Goed geleë naby aan hoofweë en sentrums en veilige area. Ek sal De Bergen altyd aanbeveel, absoluut die moeite werd.

De Bergen se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Edward. Julle is 'n pragtige paartjie en julle is altyd welkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.

De Bergen
Sisteen G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisteen G

Warm ontvangs en rustige atmosfeer, gevolg deur vars ontbyt!

Ons het net komplimente vir Annelize se blyplek. Sal beslis weer hier by as ons Worcester toe moet kom!

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-singel 43, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf41743d30ce97176d815034c78c0638dbe2fcee435c3adc432435625e0104f1f32cd0dc5a5de96bec0d3f8fd5a9893722933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 43 Drommedaris Crescent Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.621804 19.450649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang