Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Herberg Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Theo M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Ons sal definitief De Herberg Gastehuis aanbeveel vir enigiemand. Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda M
1 nag
5.0
Mrt 2023

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamers gerieflik en skoon. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Gastehuis baie mooi skoon en netjies. Kamer het alles gehad wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag
4.8
Apr 2022

Fantasties. Sal weer daar oorslaap. Baie skoon. Vriendelik ontvang. Straatverkeer is bietjie raserig, maar daar is niks wat hulle daaraan kan doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2021

Baie gasvry. Toon belangstelling in mens se verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2021

Die mure in die kamer dop af. Ceiling seker 50 jaar gelede geverf. Vensterrame baie vuil, kantgordyn wit maar bruin van vuilis. Die gaste lawaai van vroegaand tot laat. Sien sterre.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jaco Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Goeie oornagplek Ons het skoolreünie bygewoon en net oornagplek gesoek. Dit was perfek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley Motlhatleho K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Des 2020

The couple were very friendly. We arrived on Wednesday afternoon around 16:30. On Friday morning she insisted that we vacate the rooms as she was preparing for 10 people. All we wanted was to come and take our stuff around 16:00 and freshen up as our full two days will fairly have been Wednesday afternoon to Friday afternoon. We put our stuff in one room and we decided to come and take the stuff at about the same time as it was obvious that our understanding of when our two full days end was not the same. But other than that everything was okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doris H
1 nag
5.0
Aug 2019

Lekker privaat. Al is dit op die hoofpad is dit baie stil in die kamer. Ek was 'n enkel-vrou gewees en is baie skrikkerig om by plekke oor te slaap omdat jy nie die ander gaste ken nie. Ek was die enigste gas gewees en het ook my eie blyplekkie gehad. Was baie gemaklik daar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan E
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Gaaf, behulpsaam en uitstekende daaglikse kamerdiens. Dis 'n amazing plek om by te bly, gerieflik, skoon en goeie geriewe. Veilig en betroubaar. Gaaf en wonderlike ervaring met almal daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Mrt 2019

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moses Kotane-straat 22, Bethal, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0Y2ExNDdhLThkZjUtNGU4OS1iOTIzLTA0ZWRkODlkZWI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 22 Moses Kotane Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.458307982343 29.468539953232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang