De Hoek Manor
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Hoek Manor is ideaal geleë in die historiese sentrum van Stellenbosch, wat dit perfek maak vir langtermynverblyf, naweekwegbreek en sakereise.
Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers met 2 enkel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en 'n TV. Om beurtkrag te bekamp, is die eiendom toegerus met omskakelaars, sonpanele en batterye.
Die elegant versierde kamers bied uitsigte oor die eikebome-gevoerde strate, berge, en Stellenbosch se ikoniese landmerk, die NG Moederkerk (Moederkerk).
Kafees, restaurante, ontwerpersboetieks, museums, plaaslike kunsvlytwinkels en die Universiteit van Stellenbosch is alles binne stapafstand van De Hoek Manor af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilzebet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink De Hoek Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drostdy-straat 9, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: